LitNet-leeskeuses: Woensdag 6 Februarie 2013

  • 0

Andries Wessels van die Universiteit van Pretoria resenseer Deon Meyer se 7 dae. (Tydskrif vir Letterkunde)

Wanneer gee kom uit gebrek en nie uit Mammon se oorvloed: 'n Kortverhaal deur Abraham H De Vries. (Boeke24)

“Met haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, het ons Bettina Wyngaard se skerp maar deernisvolle sosiale bewussyn leer ken,” skryf Annemarié van Niekerk. “In haar nuutste speurroman, Vuilspel, word ons weer daarmee gekonfronteer … ” Lees meer in Rapport.

Relph se memoires, Not Drowning, Reading, wat verlede jaar verskyn en entoesiasties deur die Australiese media en leespubliek ontvang is, is ’n onpretensieuse toevoeging tot die wêreldliteratuur oor lees …” (Rapport)

Wie sou kon dink die prikkelpop Bonnie Henna sal in die geheim ’n outobiografie skryf? (Tonight)

 

Gister se Boekenuus gemis? Klik hier.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top