Pasgelaai

Slagting op die paaie

Jan Rap 2013-01-14 Jaar na jaar maan owerheidsinstansies motorbestuurders om geduldig te wees, versigtiger te bestuur en jaar na jaar styg die sterftesyfer.

Pryswenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2012

2013-01-14 LitNet Akademies is deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon vir twee artikels.

A Night with the Soweto String Quartet

2013-01-11 'A Night with Soweto String Quartet' will be taking the stage at The Lyric
Theatre at Gold Reef City on Saturday 26 January, 2013 at 20:00. Tickets
cost between R100 and R130 per person. For box office bookings, please call
011 248 5000 or e-mail Goldreef.BoxOffice@tsogosun.com or you can visit
www.computicket.com

Enchanted spells and happy endings in Peoples Theatre’s 2013 programme

2013-01-11 The year ahead looks super-enchanting and loaded with happily ever-afters at Peoples Theatre.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 11 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-11 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 11 Januarie 2013

Onderhoud: MK se Jean Jordaan

Louise Pieterse 2013-01-11 "Selfs nadat hy vir die vierde keer vir melk in sy koffie moet vra, kan mens steeds die glimlag in sy stem hoor en kan hy onverpoosd sy stories voortsit."

Ontlonting van ondergeskikte na 1ste 'kill'?

Hans Richardt 2013-01-11
Op my ouderdom is ek nou seker ervare?

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-11 Sommige foto's bly soos 'n voorhamerhou?

Soen om te versoen?

Hans Richardt 2013-01-11 Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder!

Vir Angus oor kwyn ens

Jan Rap 2013-01-11 Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo?

selfb’drog

Jacobus Faasen 2013-01-11 eish, wassit minn’r ooglop’nd,
kapitaalb’heptheid, verwoesting,
van Self, Eie, Erf’nis, Nalat’ng,
destruksie, dommiteit, (yho)2

oppe kep’r b’skou

Jacobus Faasen 2013-01-11 millennium drie homo sapiens sapiens, mens,
mette bankkaart, selfoon, aktetas, handsak,

Vir Francois Williams oor Australië

Jan Rap 2013-01-11 Ek sien jy raak alweer histeries oor klein insidentjies in Australië.

Endgame, besielend

Jan Rap 2013-01-11

Die koffie-debat

Yuri Thumbran 2013-01-11

Matriekuitslae: 'Standaarde moet verhoog word'

Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel 2013-01-10 "Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."

LitNet-leeskeuses: Donderdag 10 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-10 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 10 Januarie 2013

onstuitbaar

Jacobus Faasen 2013-01-10 ’sof Mens nie, Self, Self-destruksie k’n keer,
’t aaire verre v’rsprei, v’rkloon, dissemineer

Vir Jaco Fourie en Thomas

Jan Rap 2013-01-10 Julle kommentaar onderaan my brief van 8 Januarie verwys.

Vir Neef Ontleder

Jan Rap 2013-01-10 Ek is bly Pietie gaan nog goed aan; daar is darem nog rede vir die onderhoud wat ek maandeliks vir jou ma stuur.
Top