50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke

  • 0

LAPA gee tans 50% afslag op van ons gewildste boeke van 2012.

Na aanleiding van die baie gewilde Lekkerlit-kompetisie van 2012, bied LAPA nou al tien hierdie boeke aan die publiek teen 50% afslag. Enige lid van die publiek (maar nie handelaars nie) kan LAPA bel (012 401 0700) om die boeke aan te koop, of hulle kan via LAPA se webruimte bestel (www.lapa.co.za).

Al knor die ekonomie kan gewilde leesstof steeds bekostigbaar wees!


Following the very popular Lekkerlit Competition of 2012, LAPA now offers these books at a 50% discount to the public. Any member of the public (but not traders) may give LAPA a call  (012 401 0700) to buy these book or order them via LAPA's website (www.lapa.co.za).

Popular literature is still be affordable, despite the economy.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top