Pasgelaai
LitNet-leeskeuses: Donderdag 24 Januarie 2013
2013-01-24 Chrizane se leeskeuses vir die dag: 24 Januarie 2013Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar
2013-01-24 Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is propvol moet-weet-inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"
2013-01-24 "Ek kan nie sy oë agter die swart glas van sy donkerbril lees om te sien of hy ’n grap maak nie. Dis inderdaad besonder warm op Jeffreysbaai se strand vandag, en sekerlik die eerste keer dat ek ’n onderhoud met iemand voer terwyl ek op my maag in ’n bikini lê."Kiekies: ABSA KKNK 2013 Programbekendstelling
2013-01-24 Die ABSA KKNK word vanjaar vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied.HemelBesem – "gegrond, maar kop in die wolke"
2013-01-24 "Ek het redelik ’n beter balans gevind deesdae, en alhoewel baie van my werk nie noodwendig blatant op ’n sosiale saak ’n soeklig plaas nie, is daar ander lesse wat geleer word. Lesse van kultuur, taal, filosofie, religie ensovoorts."The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit
2013-01-24 "The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."Wetenskapfiksiekompetisie: BURO oorhandig die eerste prys
2013-01-24 "Cobus Kok, mede-eienaar van BURO, het gesê hy hoop die prys in die vorm van die iPad sal die wenner se kreatiewe skryfwerk nog verder bevorder."Die middel van die pad ná Mangaung
2013-01-24 "Sê wat julle wil van die ANC, maar dit is steeds die mees demokratiese organisasie wat verkiesing van sy leiers betref."Ikarus
2013-01-23 Johann de Lange skryf 'n hedendaagse variasie op die tema van die mite van Ikarus.woordverlies
2013-01-23 In Lené Booysen se debuut op LitNet verlaat sy die gesofistikeerde menslike taalsisteem vir 'n meer primatiese uitdrukking van haar liefde.When Don mastered the iamb
2013-01-23 Richard Higgs writes a touching poem for poet and playwright Don Maclellan.Hatful of tin, Marikana, August 2012
2013-01-23 Richard Higgs remebers the massacre at Marikana in this poem.Famous Sir Roger Norrington to conduct Zurich Chamber Orchestra and SA Youth Orchestra in five local concerts
2013-01-23 Sir Roger Norrington, a leading light on the classical music scene for almost 50 years, will conduct the Zurich Chamber Orchestra with celebrated South African clarinetist Robert Pickup (living in Zurich) as soloist in Johannesburg, Pretoria, Durban, Stellenbosch and Cape Town as from next week, 27 January 2013.“Transnasionale konteks” in die regspraak van die konstitusionele hof in Suid-Afrika: ’n variasie op die tema van grondwetsvertolking
2013-01-23"Hoe geredelik is transnasionale wysheid tot dusver toegelaat om parogiale oorwegings in nasionale grondwetsvertolking in Suid-Afrika te verruim of selfs te troef?"
Dit gaan nie oor die fiets nie
2013-01-23 Die stigter, leier en enigste lid van die beweging vir fietsgedigte bekla haar lot noudat Lance Armstrong die beweging se beeld erge skade aangedoen het.Ook my groete aan Salomé: of sommer koebaai Meraai!
2013-01-23 "Ek kan dus nie saamstem met die uitgewer dat dit ’n 'opwindende' verhaal is nie, hoewel ek sal toegee dat dit heel waarskynlik wel 'goed nagevors' is. Maar dis nie ’n geskiedenishandboek nie. Dis ’n roman."Oorvloed: 'n nostalgiese, gemoedelike kookboek
2013-01-23 "Desnieteenstaande is die resepte werklik onintimiderend, gebalanseerd en verruklik in hulle eenvoud ... "LitNet-leeskeuses: Woensdag 23 Januarie 2013
2013-01-23 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 23 Januarie 2013Dave Ferguson and The Lonesharks
2013-01-23 Dave Ferguson & the LonesharksDate: 8 Feb 2013
R80
DIE BOER THEATRE RESTAURANT- DURBANVILLE
TEL: 021 979 1911
