Pasgelaai
Die gevaar van ideologies-gedrewe logika
2013-01-28 Ek kan nie, en is nie naastenby bevoeg om namens George te praat nie maar sovêr ek sy skrywes lees verskaf hy genoegsame wetenskaplike bewyse vir sy saak.Kuberklas Kreatief-kortverhaal: Karlie en Devon
2013-01-28 Karlie en haar hings Devon droom daarvan om 'n groot perderesies te wen.Die Skynmaagde: Satiriese blik op die (on)werklikheid
2013-01-28 "[Etienne] Leroux was maar die kampvegter vir normale Afrikaners in vreemde plekke en situasies. Dit is waar ons somehow beland het met ons musiek en lirieke. Dit is ook waar ons wil wegdoen van bestaande goed af."LitNet-leeskeuses: Maandag 28 Januarie 2013
2013-01-28 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 28 Januarie 2013Art: The Canibal's banquet by Isabelle Grobler
2013-01-28 Art: The Canibal's banquet by Isabelle GroblerMies Julie at the Market Theatre
2013-01-28 The Baxter’s runaway hit play Mies Julie returns home from its triumphant success in New York, bringing along a string of prestigious awards and accolades, for a season in The Laager at the Market Theatre from 17 January to 24 February 2013, Tuesdays to Saturdays at 8.15pm and Sundays at 3.15pm.Book launch: South Africa at War
2013-01-28 Jacana Media and Protea Bookshop Rondebosch invite you to the launch of South Africa at War.ATKV Centurion onthaal en trakteer plaaskinders
2013-01-28 "ATKV Centurion se vennootskap met 17 plaasboere, plaaswerkers en hul gesinne in Ceres en Koue Bokkeveld verstewig nog meer."US Woordfees se musiekfees "uniek en vars"
2013-01-28 "Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."Gereg-geveg by die US Woordfees
2013-01-28 Maak reg vir die geveg! 13 Restautante se spys slaan vanjaar vuis. Gaan eet by die restaurante, stem en wen!US Woordfees Pendeldiens
2013-01-28 Parkeer jou motor by Hoërskool Stellenbosch vir R5 en maak gebruik van die Woordfees pendeldiens!
Wat oor is, is die Self: verblyf in ’n boomholte in Wilma Stockenström se Die kremetartekspedisie
2013-01-28"Die kremetartekspedisie bied op unieke wyse literêre uitdaging aan die Westerse instrumentele (diensbaarheid-) beskouing van die natuur."
Meer prysgeld vir radiodrama-skrywers
2013-01-25 Die prysgeld vir RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar R50 000. Die wenner van die 2013-kompetisie sal R22 000 en die naaswenner R12 000 ontvang. Dit is heelwat meer as vorige jare en ’n hupstoot vir skrywers wat graag dié medium wil omarm.Die sluitingsdatum is Maandag 29 Julie 2013.
LitNet-leeskeuses: Vrydag 25 Januarie 2013
2013-01-25 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 25 Januarie 2013Bidsprinkaan: Van die boek tot die verhoog
2013-01-25 "As gevolg van die aard van die roman vereis dit van Honeyman en haar geselskap om veral te skaaf aan die karakterisering van die derdepersoonverteller, aangesien dit juis in hierdie element van die roman is dat ’n groot deel van die narratief van die verhaal lê."X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"
2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."
Boeta van tan’ Apie
2013-01-25 mooi ytg’drai, dai laitie, v’n tan’ Apie, Boeta,sprei vlerk’ wyd, vi’ Goew’rment, eMthatha,
