Pasgelaai

Persepsies van terreurgroepe in SA?

Hans Richardt 2013-02-01 Ek verstaan nie die Mangaung 5 vs Spoornet-kabeldiewe en definisie oor terreurgroepe?

Vir Trienie ea

Thys Human (PTA) 2013-02-01 Vir Trienie, Kobus en ander godgelowiges

‘ilwimi’-legitimiteit

Jacobus Faasen 2013-02-01 so slat Mens gade, o G’nade, Self-d’struksie,
Waarheid, Waarheid’s altyd erger’r as fiksie,

Oor die hel, verassing en Goddeloses

Kobus de Klerk 2013-02-01 Die waarheid is, daar is nié iets soos ‘privaat glo’, nie.

Gids vir benoude eerstejaars

Rangerbob 2013-02-01 "Ek sien hoe hulle rondtrippel, bloedsweet wat hulle afdrup, ogies wydgesper met blosende bekommernis."

Klein dorpies

Yuri Thumbran 2013-02-01 "Word klein dorpies in Suid-Afrika doodgewurg?"

2 Februarie 1978: 'n Broedertwis wat skrik vir niks

Gustaf Pienaar 2013-02-01 "Ons sou kon sê die boedeltwis het tot broedertwis gelei – so erg dat klagtes oor en weer teen mekaar by die polisie aanhangig gemaak is."

MK Awards 2013 nominasies aangekondig

2013-02-01 Nou dat die volle lys MK Awards 2013 nominasies aangekondig is, kan aanhangers tussen 1 Februarie en 8 Maart stem op MK se webwerf en Facebook blad.

uZabalaza

Jacobus Faasen 2013-01-31 “Duiw’lspiek”-siek, ’t glattie v’rdamp, oornag v’rdwyn,
meerd’rheid, G’wete-loos, Stryd onb’kint, struggle-lyn,

hoed’rtaal

Jacobus Faasen 2013-01-31 enigst’ b’skerming, my Ma s’ilwimi,
skattig, skatlik, prastag, whêrbaal,

LitNet-leeskeuses: Donderdag 31 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-31 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 31 Januarie 2013

Fleur du Cap Theatre Awards has new voting App

2013-01-31 The annual Fleur du Cap Theatre Awards has stepped onto the digital stage:
for the first time, theatre-goers can use a convenient easy-to-use mobile
voting application for the popular People’s Choice Award category.

Willim Welsyn oor werk, trou en rock ’n roll

Henry Cloete, Willim Welsyn 2013-01-31 "Musiek is letterlik my lewe vandat ek opstaan tot ek gaan slaap."

Dowwe Dolla Dink Diep

2013-01-31 Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland per ongeluk tussen Dolla se versameling Mills & Boon’s wat sy spesiaal vir haar “trip” op die Costa Concordia bymekaar gemaak het.

Fugard Festival at Booktown Richmond

Darryl David 2013-01-31 Booktown Richmond is now proud to announce that the 2013 Fugard Festival will be held from 23  to 26 May 2013, in conjunction with the JM Coetzee and Nobel Laureates Festival, in Booktown Richmond.

Hernuwings van 'lisensies' in SA?

Hans Richardt 2013-01-31 Een ding wat die regering gerus moet na kyk en 'n 3jaar hernuwing voor kan instel, is vir huweliksertifikate!

Weer 'n inligtingskandaal met New Age?

Hans Richardt 2013-01-31 Dit klink of 1975/76 weer herhaal word!

Hemp, is dit 'pappegaai slaai'?

Hans Richardt 2013-01-31 Ek staan met 'n rol hemptou in winkel en wonder toe of so stukkie tou in die kies, soos roltabak, my 'n high sal gee of my valstande breek???

Oor dood en Lewe en die agnostikus

Kobus de Klerk 2013-01-31 Die feit is dat die persepsie dat die mens se fisiese afsterwe ’n einde aan alles bring, soos Comestor andere daaroor aanhaal, ’n voor die hand liggende hersenskim is.

Geheuekiekiekompetisie

SêNet-briefskrywer 2013-01-31
Top