Pasgelaai
Pynstiller: 'n Webseminaar
2013-01-29 'n Webseminaar omtrent Fanie Viljoen se baanbrekersverhaal op Facebook, Pynstiller.
Maya, vroue wat inskryf na The Hitching Post?
2013-01-29 Waaroor dan altyd opsoek na christelike mans?
Antwoord vir Thomas op sy brief van gister
2013-01-29 Ek maak ernstig beswaar teen jou gebruik van die woord 'boerelogika' wat jou sou lei om te glo dat, indien godsdiens uit die skole verwyder word, daar skielik denkende kinders gekweek gaan word wat tot gevolg gaan hê dat hierdie land uitnemend ontwikkel gaan word. In die eerste plek, is godsdiens nie al klaar uit die skole nie?
Kan Isak Burger mense hel toe stuur?
2013-01-29 Die hel is nie oorspronklik geskep vir die mens nie. Maar wel vir die antichris en die valse profeet.
Chris Jones se artikel in By
2013-01-29 "Die assosiasie wat Jones hier skep (al was hy nie verantwoordelik vir die bladuitleg nie), tussen konserwatiewe gelowiges en Naziisme is boos."Om gedigte musiek te laat word
2013-01-29 Gedigte is klaar musiek, maar by hierdie Woordfeesitem kan mense dit kom luister en beleef. Ben Ludik vertel.
Blade Nzimande en William Makgoba: "Two Frankenstein's monsters"
2013-01-29 "Soos voorspel kon word, gaan dit vir hierdie komitee eerder om politieke as akademiese sake: rassisme, seksisme, diskriminasie en transformasie."Die kollekat-fluisteraar – Geheuekiekie 3 (Slot)
2013-01-29 Die Skepper van die skepping se elemente is soms verrassend!Bieg @ LitNet op OFM
2013-01-29Hoekom bieg mense? Johrné van Huyssteen het Naomi Meyer dié vraag op die radio gevra.
Chris Dippenaar? Kerk en samelewing herstel?
2013-01-28 Ek dink 'kerk' loop onmiddellik leeg as 'grootste christen van LitNet sou preek!
Hoe kan ek Jacobus Faasen help met sy disleksie?
2013-01-28 Ek kon agv bry, nooit 'r' op engelse manier sê nie!
Antwoord vir Jaco op sy brief van 25 deser
2013-01-28 Jy wat so maklik gebelgd voel vir wat jy as ad hominem beskou praat gedurig van gekkegrens-Afrikaners?
