Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling

  • 0

Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël gisteraand in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen. Dit is die eerste uitstalling wat in die gerestoureerde US Argief plaasvind nadat die Wilcocks-gebou, waar dit gehuisves word, verlede jaar in 'n brand beskadig is.

Die uitstalling is oop tot aan die einde van die 2013 US Woordfees. Dit kan kantoorure besoek word in die Wilcocks-gebou, Victoriastraat.

Pietman Retief

Marga Stoffer van NB-Uitgewers

Temple Haupfleish

Magdaleen van Wyk

Karlien Breedt, US-argivaris

Albert Grundlingh

Wessel Visser

Johan Fourie van Klein Libertas Teater

Arnold Schoonwinkel, viserektor van die US, het die Argief bekendgestel wat materiaal sedert 1864 bevat.

Woordfeesdirekteur Dorothea van Zyl het die gaste vermaak met staaltjies van die US Woordfees se beginjare.

Rouston Gilfillan

Melt Myburgh

Martin Viljoen en Martie van der Linde

Andreas van Wyk

Wium van Zyl

Jeneen Wallow, Genay Dhilminie, Rouston Gilfillan, Rita Gilfillan en Dorothea van Zyl

Videograaf Charles Carstens argiveer die geleentheid.

Besoek die US Woordfees Portaal vir nog feesbesonderhede.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top