SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

  • 0

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.


SkryfNet word ondersteun deur die LW Hiemstra Trust en onderskryf deur LitNet Akademies Kuberklas.

 

Lees die finale weergawes van die deelnemers se gedigte.

Carike Odendal (Hoërskool Pionier, Vryheid)
1. Jakkals
2. Optog

3. Tweede weergawe: Jakkals
4. Tweede weergawe: Optog

Carike het volstaan by die tweede weergawes van haar gedigte.

Rynie Olivier (Hoërskool Paul Sauer, Kareedouw)
1. Openbaring van liefde
2. Behoefte vir aanvaarding

3. Tweede weergawe: Openbaring van liefde
4. Tweede weergawe: Behoefte aan aanvaarding

5. Finale weergawe: Openbaring van liefde
6. Finale weergawe: Behoefte aan aanvaarding

Megan Janse van Rensburg (Hoërskool Robertson, Robertson)
1. Die lewe van
2. Tant Lenie en Tant Lafrye

3. Tweede weergawe: Die lewe van
4. Nuwe gedig: Penwedloop

5. Finale weergawe: Die lewe van
6. Finale weergawe: Penwedloop

Ronnie Strydom (Die Brandwag Hoërskool, Uitenhage)
1. Bergwind
2. Padlangs

3. Tweede weergawe: Bergwind
4. Tweede weergawe: Padlangs

5. Finale weergawe: Bergwind
6. Finale weergawe: Padlangs

Emlyn Allwright (Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch)
1. iv
2. v

3. Tweede weergawe: iv
4. Tweede weergawe: v

5. Finale weergawe: Uitlander
6. Finale weergawe: Habitat

Lees die eerste en tweede verslae deur die inwonende skrywers.

Jasper van Zyl se tweede verslag.

Jasper van Zyl se eerste verslag.

Danie Marais se tweede verslag.

Danie Marais se eerste verslag.

 

 

SkryfNet word ondersteun deur die LW Hiemstra Trust en onderskryf deur LitNet Akademies Kuberklas.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top