Die LitNet-span deel hierdie week gratis boekmerke by die US Woordfees uit! Kyk uit vir ons met die rooi T-hemde!

Ons wil dankie sê aan Pieter Strauss, die haikoe-kompetisie-wenner van 2012, wat ingestem het om sy wen-haikoe op die boekmerk te laat druk.
Só lyk die boekmerk:
![]() |
![]() |
| Voor | Agter |
Só werk die boekmerk:
• Gebruik jou slimfoon en skandeer die qr-matrikskodes op die agterkant van die boekmerk.
• Die drie kodes vat jou onderskeidelik na LitNet se tuisblad en ons Facebook- en Twitter-profiele.
• Gaan "like" gerus ons Facebook-blad of volg ons op Twitter!
• Indien jou slimfoon nie 'n kodeleser het nie, gaan na www.getbeetagg.com om 'n gratis kodeleser af te laai.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



