Pasgelaai

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-11 Sommige foto's bly soos 'n voorhamerhou?

Soen om te versoen?

Hans Richardt 2013-01-11 Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder!

Vir Angus oor kwyn ens

Jan Rap 2013-01-11 Angus, ek verstaan nie jou probleem so mooi nie; wat bedoel jy met 'n formule vir tempo?

selfb’drog

Jacobus Faasen 2013-01-11 eish, wassit minn’r ooglop’nd,
kapitaalb’heptheid, verwoesting,
van Self, Eie, Erf’nis, Nalat’ng,
destruksie, dommiteit, (yho)2

oppe kep’r b’skou

Jacobus Faasen 2013-01-11 millennium drie homo sapiens sapiens, mens,
mette bankkaart, selfoon, aktetas, handsak,

Vir Francois Williams oor Australië

Jan Rap 2013-01-11 Ek sien jy raak alweer histeries oor klein insidentjies in Australië.

Endgame, besielend

Jan Rap 2013-01-11

Die koffie-debat

Yuri Thumbran 2013-01-11

Matriekuitslae: 'Standaarde moet verhoog word'

Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel 2013-01-10 "Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."

LitNet-leeskeuses: Donderdag 10 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-10 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 10 Januarie 2013

onstuitbaar

Jacobus Faasen 2013-01-10 ’sof Mens nie, Self, Self-destruksie k’n keer,
’t aaire verre v’rsprei, v’rkloon, dissemineer

Vir Jaco Fourie en Thomas

Jan Rap 2013-01-10 Julle kommentaar onderaan my brief van 8 Januarie verwys.

Vir Neef Ontleder

Jan Rap 2013-01-10 Ek is bly Pietie gaan nog goed aan; daar is darem nog rede vir die onderhoud wat ek maandeliks vir jou ma stuur.

Die geweld van oorlog?

Hans Richardt 2013-01-10 Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien!

Ampule

Johann de Lange 2013-01-09 Wat is in die ampule wat Johann de Lange se "... sinne mals verdig"?
Die antwoord lê tussen die lyne van hierdie gedig.

Dagbreek met Apostels

Johann de Lange 2013-01-09 Johann de Lange berym die aanbreek van ’n oggend in die Kaap.

Derde Nuwejaar: kô laat ons skryf!

Bibi Slippers 2013-01-09 Bibi Slippers voel nie Nuwejaar en Tweede Nuwejaar is genoeg nie ... vir skrywers is daar ook ’n Derde Nuwejaar nodig. 

9 Januarie 1974: Drama met dagga

Gustaf Pienaar 2013-01-09 "Op 9 Januarie 1974 het die polisie in ’n woonstel in Durban ’n rooi blompot ontdek waarin drie gesonde daggaplantjies aan’t groei was."

Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek

Monique Bisschoff, Naomi Meyer 2013-01-09 Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.

Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Stephan Bester, Naomi Meyer 2013-01-09 "My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."
Top