Pasgelaai
"Mensdom" deur Thalana Hunter
2012-12-20 ’n Land van groen met rommel gestrooiShoprite plastieksakke groei soos blommetjies, so mooi
Ons wandel die tuinroetes met die son wat bak
"Melt me" by Nurden Cross
2012-12-20 I’m a dreamer, I’m a schemer, I’m a maker of foolproof plansI’m a liar, I’m a hater, I’m like a killer with blood on my hands
"Lied vir die renoster" deur Ollie Olwagen
2012-12-20 Horingdier so statig trotskyk hoe kwyn hy teen die rots
Wreed vermink deur stropershande
"Kaapstad" deur Mari Bosman
2012-12-20 Is die gras soveel groener?Is die pyn elders heen?
En vlieg tyd net te vinnig
in die tyd van ons jeug?
"Jy was verkeerd" deur Thalana Hunter
2012-12-20 Ek was nie vol van moedtoe ek jou ontmoet
Ek het swaar gedra
"Happy" by Bhongo Tobela
2012-12-20 I'm happywith no money or honey, but I'm happy
I got joy in my heart
I'm happy cause I'm living (x2)
"Down Into The City" by Nurden Cross
2012-12-20 Here I stand, my limbs are so coldThey don’t want to grip anymore, they don’t want to hold
There’s nothing to hold to, it’s turning to rust
Watch me falling down into the dust
"Dis hartseer onder die son" deur Henk Klopper
2012-12-20 Dis dagbreek as ek opstaandie uitdaag berg lê voor
Die raaisels oor van more
hou my gedagtes op die spoor
Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself.""Beroof" deur Thalana Hunter
2012-12-20 Ons vryheid is nie soos dit hoortEn daar word heeltyd beloof
dat ons in vrede sal voort
kan leef
"Before Moments Fade " by Hlabatau Kamogelo
2012-12-20 Before Moments FadeReal love has a lot to cater for
To cherish, appreciate and share all
"Die plek ruk" deur Andre Kriel
2012-12-20 10 oor 8 en musiek die klopek’s hier vir ? braai met dop en tjop
My pelle aan die chat, al vir ? while
Die antie in die middel sit en smile
"You already know" by William Henry
2012-12-20 I want to write this song that maybe I could singbut I’m all messed up and the words are gone
If I could only tell you, you’ve put me in a spin
"Wolves" by Clarissa Jacobs
2012-12-20 With madness in our eyeswe fall apart
Fall apart, but tell ourselves
"Vergewe my" deur Reinhardt van der Wsthuizen
2012-12-20 Ek het myself klaar vergewevir al my sonde in die verlede
So ek wens net jy wil ook sien
van nou af werk ek vir wat ek verdien
"Swinging on a rainbow" by William Henry
2012-12-20 We were playing like shadows in the shadowsWe were calling like wolves to the moon
We were walking through this dreamscape
"Strepe op die pad" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 My voet is in die hoekMy hart na iets op soek
Ek stel die radio reg
Ek soek ? pad wat deur die berge vleg
"Strange, baby" by William Henry
2012-12-20 They don’t call you beautiful, the foolsWalking past with ornaments on their arms
They don’t understand your way
"Shake the sky" by Clarissa Jacobs
2012-12-20 We're all out of alibisWe're holding on with our fingertips
You tell me to open up my eyes
because there's so much still to see
"Rivierstrome" deur Mary-Ann Storm
2012-12-20 Ek wens ek kon vir jou sêvan die leemtes wat orals in my lê
Maar ek hou vas
aan vergete drome
