Pasgelaai

Protea Boekhuis tree in as donateurs van Kerkbode-gesprekke

2013-02-14 Die US Woordfees kondig met genoeë aan dat Protea Boekhuis as donateurs ingetree het om die gesprekke waarvan Kerkbode as donateur onttrek het, moontlik te maak.

Boekbekendstelling: Oskar en die pienk tannie

2013-02-14 Sluit by ons aan om die boekbekendstelling van die boek Oskar en die pienk tannie te vier.

Johnny Clegg Tour dates for March & April 2013

2013-02-14 Johnny Clegg will be performing a few shows locally in South Africa (Durban, Cape Town & JHB) around his Royal Albert Hall London concert.

Ras en etnosentrisme niks uitsonderlik aan SA

Hans Richardt 2013-02-14 Swart Israeli's is die beste soldate en vreesloos vir Palestyne!

Karoo of Negev?

Hans Richardt 2013-02-14 Met al die peperbome, lyk die stukkie Negev, Chatzerim (gatseriem) darem nes die Karoo uit my foto album!

Stadig van begrip

CM 2013-02-14
Eeu in en eeu uit word daar gepreek dat die lewe ’n fout is wat reggestel moet word.
Alles tevergeefs.

lingua ’frikana

Jacobus Faasen 2013-02-14 skalkies loer sy, Moertaal, vi’ Mens,
kommmunikasie-vibrasie, Sapiens,
Afrika-taal-status noggie ing’sweer,
al gaat sy sed’rt dáí tyd kwai t’keer

Yaffa is my gunsteling stad in Mediterreense landskap!

Hans Richardt 2013-02-14 Stormsee moet geskiedkundig word in die tipe waters, geleentheid om 'ewig' te onthou?

The New Age en Fransis Williams?

Hans Richardt 2013-02-14 Werk die ou ta dalk by dié koerant wat 'beeldbou' met geld van bv bankrot SAL?

Johannes Commestor, 'n man moet iets persoonlik ondersoek!

Hans Richardt 2013-02-14
Die uwe staan in die IDF Lugvaartmuseum ...

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

Jan Rap 2013-02-14 As mens lig egter as 'n golf beskou voel dit of daar een of ander substans moet wees wat in beweging gesit word deur die ligbron. Dit sal minder energie verg as om 'n deeltjie 'n skop te gee.

Israel – ’n vingerwyser

Trienie 2013-02-14 En ja, Israel is voorwaar God se uitverkore volk. En daarom werd om dop te hou as ‘teken’ van toekomstige dinge wat hier op aarde gaan gebeur.

Die Pous se bedanking

Jannie Gagiano 2013-02-14 "Die Pous se bedanking uit sy heilige amp het meer om die lyf as wat op eerste oogopslag voordoen."

NB-Uitgewers soek jou Ultrasatyn-liefdesverhale

2013-02-13 NB-UItgewers is op soek na smeulende, erotiese fiksie vir die hulle witwarm Ultrasatyn-projek. Is jou sexy verhaal een van die wat gepubliseer kan word?

LitNet-leeskeuses: Woensdag 13 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-13 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 13 Februarie 2013

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Kerneels Breytenbach

Gerdus Senekal, Kerneels Breytenbach 2013-02-13 Kerneels Breytenbach gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Al die leuens was omtrent 'n sirkus (maar dit was 'n ander Boswell)

Gustaf Pienaar 2013-02-13 "Maar in mev Boswell se geval was die polisieman nie nalatig nie; hy het opsetlik opgetree; hy wou haar skok."

Die koekieboek deur Maritza Breitenbach: Vroue se donker vasteland

Marius Crous 2013-02-13 "Op haar webblad noem Breitenbach dat sy snags wakker word en wonder hoekom sy juis ’n boek oor die vagina moes skryf."

Illustrasie van die wen-haikoe

2013-02-13 Michelle de Villiers het Pieter Strauss se haikoe visueel geïnterpreteer.

Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook

2013-02-13 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.
Top