Jan-Jan Joubert beskryf Thoughts on the New South Africa deur Neville Alexander as “’n kragtoer van intellektuele nalatenskap”. (Boeke24)
'n Jacana-sakboek oor die geskiedenis van plae, die pokke, pandemies en siektes in Suid-Afrika kan jou anders na die land se geskiedenis laat kyk. (Boeke24)
Amsterdam en Gouda herinner jou aan Nederland, maar dié is eintlik ook plekname in Suid-Afrika. Bart de Graaff het ’n reis onderneem om 12 plekke met Nederlandse name in Suid-Afrika te gaan besoek. (Boeke24)
JK Rowling is een van die bekendes wat druk op die Britse regering plaas om meer steun aan slagoffers van die afluisterskandaal te bied. (Huffington Post)
Al ooit gehoor van die Literary Death Match? Rupert Hawksley van The Telegraph het 'n LDM-geleentheid bygewoon en was baie beïndruk met die “literêre X-Factor”-program waartydens skrywers “tot die dood veg” om tekste voor te dra.
Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

