Pasgelaai

[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie

Alexa Strachan, Naomi Meyer 2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."

Afrika-taal-status

Jacobus Faasen 2013-02-20 kom’t Mens toe, oënskynlik inne droom, visioen,
duid’lik, nes in 3D, kan Mens’t ampe’ nie glo nie,

Afrikaners soos Ozzies?

Francois Williams 2013-02-20 Blykbaar is Afrikaners mal oor OZ en trek in hulle duisendtalle soontoe.

Zimbabwe was broodmandjie 40 jaar gelede?

Hans Richardt 2013-02-20 Jislaaik ek deel Fransis Williams se euforie oor Afrika.

In Engelse omgewing het ek 'n 'foreign accent'?

Hans Richardt 2013-02-20 Staan en gesels ek met 'n ma en haar dogter in die buurt-supermark.

Die ongelooflike lae vlak vir vroue in die EU

Francois Williams 2013-02-20 Dis geen groot nuus dat die Westerlinge deur die jare heen hul vroue laer as honde behandel het nie, eintlik laer as varke.

Trienie jy ken duidelik nie Hantam nie!

Hans Richardt 2013-02-20 Daar is nie juis 'bosveld' daar nie, tensy jy die karoobosse 'bosveld' noem nie!

Ope brief aan Thembile Sanabe oor perdevleis in Suid-Afrika

Maya 2013-02-20 Wat is die spesifieke prosedures in die slagtingsproses waarvan hy praat?

Die waarheid omtrent gelowiges

Cornelius Henn 2013-02-20 Die werf word nou reeds vir jare lank deur 'n bose bende getreiter - die welberugte en sogenaamde "ware gelowiges".

Vreemde geluide in jou huis: selfbeveiliging in ’n getraumatiseerde samelewing

Hanru Niemand 2013-02-19 "Oorwaaksaamheid is ’n manier om aan te pas in hierdie nuwe, gevaarlike wêreld, en ’n drang na selfbeveiliging is die suiwerste uitdrukking daarvan."

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-19 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 19 Februarie 2013

Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?

Hans Richardt 2013-02-19 Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte.

Die verkondiging van waansin

CM 2013-02-19 Die regering moet glo optree teen die volmaakte rampe wat van bo kom.

Selfbeveiliging: Staat beskerm nie

Piet le Roux 2013-02-19 "Dit kom voor asof die Suid-Afrikaanse staat ten opsigte van sy mees basiese bestaansrede Suid-Afrikaners faal: dit verseker nie die redelike handhawing van openbare orde en veiligheid nie."

toet’ntaal aanslag

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r hoipolloi, ’p voetsoolvlak, meer’s een vraag t’vra,
wat b’siel Mens, g’liefd’, koelkil, G’wete-loos, uit t’wis,

v’rann’ring

Jacobus Faasen 2013-02-19 v’r ultra-eksklusiewe, G’wete-loos, Lewe 2-v’rkenn’r,
angswekk’nd, eks-Alcatraz, -Gitmo-nomm’r, skelm,

Hoekom kom misdaad vlakke so vinnig af?

Francois Williams 2013-02-19

Knaende worsteling; Die verkondiging van waansin; Goeie genade!

CM 2013-02-19 Wie nie wil weet dat feite bewysbaar is nie, is lewenslank in vertwyfeling.

My gunstelingvoël wat roep!

Hans Richardt 2013-02-19 Die bokmakierie of kokkewiet se roep laat my altyd tuis voel in die Karoo en vanoggend mis ek dit!

Ek beland in die malhuis

SêNet-briefskrywer 2013-02-19 Ek het iets gedoen wat ek nie moes nie en begin glo die polisie is op my spoor.
Top