Elzette Steenkamp, Twané Gouws2013-02-21"Deursettingsvermoë. Glo in jouself en wat jy wil bereik ... Wees gelukkig, wees vrolik en wees aangenaam. Een van die grootste redes waarom mense by jou sal koop, is omdat hulle van jou hou."
CreativeSpark2013-02-21g’n plek v’r halfhartigheid, twyf’l, in só ’n veldtog,
versetkampanj’, versus struktuurg’weldsindroom,
lat Mens’t innie kop kry, ja, sonn’r oor’t t’skroom,
Self-destruksie, essensieel ’n soort inn’rlik’ oorlog
Kobus de Klerk2013-02-21Cornelius haal uit die Woord aan, maar soos gebruiklik by hom, om sy eie religieuse pluralistiese sinkretistiese leuen mee te verdoesel.
2013-02-21Die XhosAfrika-netwerk en PRAESA (Project for the Study of Alternative Education in South Africa), sal hierdie maand hande vat om Internasionale Moedertaaldag te vier. Hierdie geleentheid, wat op Saterdag 23 Februarie van 10:00 tot 12:00 op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasvind (Lesinglokaal 1, Humanities Graduate School), sal ook die lewe en werk van dr. Neville Alexander, voormalige direkteur van PRAESA en stigterslid van die XhosAfrika-netwerk gedenk.
2013-02-21The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.
2013-02-21Die Leerstoel in Intellektuele Goederereg aan die Fakulteit Regsgeleerdheid se jaarlikse openbare lesing word hierdie jaar op 7 Maart 2013 deur Professor Charles Gielen van Groningen Universiteit (Nederland) aangebied.
Koos Kombuis2013-02-20"Daar is party mense wat sê die hel, as daar so ’n plek bestaan, is ’n enorme poel van vuur waar sondaars vir alle ewigheid brand. Ek dink nie so nie."
2013-02-20Twee boekmakers, Leti Kleyn en Marianne van Loggerenberg, het 2013 se internasionale skenk-’n-boek-dag omskep in ’n skenk-sommer-’n-saalvol-boeke-dag.
Adèle Kirsten2013-02-20"The majority of guns that make their way into the illegal pool of firearms are those that are lost and stolen from licensed gun owners – which includes civilians, the police and the military."
Gustaf Pienaar2013-02-20"14 Februarie was Valentynsdag, en hoe kan ons nou só 'n belangrike dag laat verbygaan in Regsalmanak? Ongelukkig is daar maar min romantiese en liefdestories in ons hofverslae opgeteken."
2013-02-20Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika.
2013-02-20Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.
Imelda Smit, Linda du Plessis2013-02-20"Deur die navorsing wat tot die artikel gelei het, is ondersoek hoe studente se persepsies van gesamentlike leer, sosiale teenwoordigheid en vlakke van leer mekaar beïnvloed."