Pasgelaai

Duisende rande op die spel in derde Dagbreek Maties Straatmyl

2013-02-25 Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die Straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.

Solopsis V: 'n uitstalling deur Wim Botha

2013-02-25 Die US Woordfees in samewerking met die Sasol Kunsmuseum en Stevenson bied aan: Solopsis V - 'n uitstalling deur Wim Botha

Boekbekendstelling: Trek deur Winnie Rust

2013-02-25 Human & Rousseau nooi jou om saam met Winnie Rust te kom kuier tydens die bekendstelling van Trek.

Stand van verstand

CM 2013-02-25 Enigeen kan snert begryp, maar logika is moeilik verstaanbaar.

Anglikaanse kultuur, met tradisies en gebruike in Sa!

Hans Richardt 2013-02-25 Begin by TV met sepies, flieks, die musiek, kos, klere en taal?

Christelike onsamehangende doktrine?

Hans Richardt 2013-02-25 Die stelling bv 'jou liggaam is 'n tempel van Jesus', maar dieselfde tempel gaan nie by wederkoms fisiese opstaan uit die graf of in die ewigheid in nie?

Tragiese erfenis

CreativeSpark 2013-02-25 Ons woorde en gelowe is die maaksels van ons onbeholpe voorgangers

Italiaanse komediant dalk Italia President?

Francois Williams 2013-02-25 Blykbaar vaar Bebbo Grillo, ja die naam is blykbaar nie 'n grap nie hoor, besonders goed in die Italiaanse prez verkiesing!!

post-Biebouw-Africaand’r

Jacobus Faasen 2013-02-25 Mens b’oordeel Self Self, eie, agt’rytgang,
ANC net so “ras-klas”-b’donn’rd, ’s Agang,
vir anti-demokrasie raak Mens skytbang,
nes lied’rlik-b’noud t’staar na ’n grilslang

Die groot verdrukking

Kobus de Klerk 2013-02-25 "Trouens, die astronomiese gebeure is in reaksie tot die hewige Spirituele gebeure wat in die hemele plaasvind, wat die koms van die HERE (Mattheus 24:30-31) voorafgaan en vergesel."

Ivm films

SêNet-briefskrywer 2013-02-25 ek wil weet hoe kan ek te werk gaan om van die ou films spesifiek More, more en sy opvolg in die hande te kry op dvd

Luister/lees om fout te vind?

Hans Richardt 2013-02-25 Ek dink dat Suid-Afrikaners het vermoë verloor om te gesels.

Ses dimensionele vlak van die lemoen

Trienie 2013-02-25 "Daar is ’n teoretiese opvatting in die fisici wat sê as dit vir ’n mens moontlik is om ’n vlak van ses dimensies binne te gaan, sal dit moontlik wees om ’n lemoen van die binnekant af na buite te eet."

SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

2013-02-24 Lees die finale weergawes van die gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders.

Eerste weergawe: IV

Emlyn Allwright 2013-02-24 Emlyn Allwright se eerste weergawe van haar gedig "IV" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: V

Emlyn Allwright 2013-02-24 Die eerste weergawe van Emlyn Allwright se gedig "V" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Bergwind

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Bergwind" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Padlangs

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Padlangs" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Die lewe van" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Tant Lenie en Tant Lafrye

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Die Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Tant Lenie en Tant Lafrye" as deel van SkryfNet 2013.
Top