Pasgelaai

speelveldgradiënt

Jacobus Faasen 2013-03-12 nu, krisis-’n-al, lyk markb’weg’ng b’low’nd,
vord’ring, progressie, wet’nskapl’k b’rek’nd,

Die geval Wouter

Johannes Comestor 2013-03-12 Dit is letterlik reeds dekades dat ek werke deur en oor Franz Kafka en Albert Camus lees.

Oor Francois Williams en die moord op die bus in Birmingham

Jan Rap 2013-03-12 Hoe anders want om 'n enkele moord in Birmingham voor te hou as hoe sleg dit in Engeland gaan gooi natuurlik die kollig op SA waar daar, statisties, dieselfde dag oor die 400 moorde plaasgevind het. Wat nog van die verkragtings, roof en kapings.

Jan Rap: Die vraagstuk oor geweld?

Wouter 2013-03-12 Soos jy sekerlik kan verwag is daar 'n magdom verskille tussen die verskillende ontledings wat beide ek en jy bied.

'n Vurige jong dame van Limpopo

Wouter 2013-03-12 Die debakel oor skoolboeke is ook welbekend en gaan nie herbesoek word nie, maar daar is hierdie aspek van 'n program wat die BBC oor die onderwerp gedoen het wat ek glo moet op gereelde grondslag aan die magstruktuur gespeel word.

Het pimp-ouers geen skaamte nie?

Joe Pieterse 2013-03-12 Dis ‘n ou cliché, maar tog een wat water hou: Hoe kan dit wees dat mense lisensies vir allerhande goed moet kry, maar nie vir die belangrikste ding van alles nie, naamlik om voort te plant?

Wouter se opmerkings oor RSG

Jan Rap 2013-03-12 Ek lees Wouter se brief oor RSG en die laat my toe aan die volgende dink.

Oom Jors, Koos en Antie San

Lucas Nel 2013-03-12 "Geheime organisasies het, so net na die groot oorlog, oral in die dorp en op die plase die gesprekke oorheers ..."

Hanru Niemand steeds vol (roep)woorde

Henry Cloete, Hanru Niemand 2013-03-12 "Daar is actually nogal iets groots waarmee ek besig is. Ek skryf aan ’n lang verhalende gedig, waarmee ek allerhande interessante musikale dinge wil doen en waarby ek heelwat mense gaan betrek."

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

Trienie 2013-03-12 "Ek onthou, wanneer ek verby sy stilwordingsplek gestap het, die klank van sy basstem onderlangs, agter die toe deur. Hoe hy bid en vas en bid."

Fred de Vries benoem vir MJ Brusseprijs 2013

2013-03-12 Fred de Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-1994 (Tafelberg), is pas benoem vir die M.J. Brusseprijs 2013.

LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-11  Chrizane se leeskeuse vir die dag: Maandag 11 Maart 2013 

US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke

2013-03-11 Die veertiende US Woordfees was nogmaals ’n enorme sukse, met ’n stewige groei net in Computicket-verkope van 13.13% en in geldwaarde meer as 20%.

'n Brief aan Gerrit Brand op die Sondag van die Laaste Oordeel

Johann Rossouw 2013-03-11 "’n Kwarteeu. Dis ’n kwarteeu sedert ons mekaar in die teologieklas by Tukkies as eerstejaars leer ken het."

twintig-dertien blues

Jacobus Faasen 2013-03-11 “Duiw’lspiek”-dissip’lsore spits wann’r navors’r iets fluist’r,
smokk’lspinstorie re einde vannie wêreld, ’t word b’luist’r,

Skoolmeisie vermoor op bus

Francois Williams 2013-03-11 Onlangs was 'n Indiese meisie wreed verkrag op 'n bus, toe sy en haar kêrel op 'n privaat bus geklim het, en die mense van India was smoorkwaad.

Comester: Die waarde van kultuur

Wouter 2013-03-11 Ek glo ek is korrek met my veronderstelling dat die volgende programreeks in jou smaak sal val.

Nuut

CM 2013-03-11 Die woorde wat ons gebruik is sommer nou die dag gemaak.

Verblindende akademiese kennis

CM 2013-03-11 Met die werklikheid te ingewikkeld vir begrip, word aangeleerde onsin hoogdrawend van geslag tot geslag oorgedra.

Satan se goed?

Hans Richardt 2013-03-11
'n 'Pastoor' het op dié datum by my aangekom en beweer ek is doenig met 'satan' se goed...??
Top