Pasgelaai
Fotoblad: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees
2013-03-04 Oor die afgelope 20 jaar het Clare Menck haarself gevestig as een van die land se talentvolste skilders.
ai-jai-jai
2013-03-04 erkenn’ng, rekognisie, 2007 al toeg’ken, via VN,nie dryfkrag agt’r klein “Groot Trek”, N2-staptog,
Onverklaarde volmaakte geleerdheid
2013-03-04 Omtrent al die geleerdes is dit glo in 2013 eens dat die mensdom volmaak regeer word deur onsigbare volmaakte wesens.
SA-tronke stampvol ... nalatenskap van die Weste
2013-03-04 Soos geseg kos dit die Yanks 200 US Dollars per dag per gevangene, maar hulle maak geld daaruit ... miskien moet ons by die Yanks loop leer?
Palissanderhout en Boerneef
2013-03-04 Kan enigiemand my help met die konneksie tussen Boerneef en palissanderhout?
Stagnante vernuwing
2013-03-04 Daar is ‘n droom en ‘n passie om primitiewe bedenksels tot wonderwerke uit te bou.
Inherente gebrek
2013-03-04 Die meeste smart word veroorsaak deur geliefdes wat oortuig is dat hulle goed en reg is.
George Claassen, net 'n herinnering ...
2013-03-04 Nog 'n kwessie is jou bewering dat godsdiensonderrig leerlingprestasie striem.Bybels vir Afrika!
2013-03-04 Die Gideons Internasionaal is ’n interkerklike organisasie met ’n visie om bybels w?reldwyd te versprei in sekere strome van die lewe. Voorwaar ’n dinamiese kragbron in gratis Bybelplasing.Francois: Die Vrou op die Pilaar
2013-03-04 Toe 'n Spaanse soldaat later deur die fort geloop het, het hy die beeld van moeder Maria op die muur gesien. Hy roep toe die ander manne om te kom kyk. Ja, daar is dit voor hul oë!Charles Dutoit to conduct renowned Royal Concertgebouw Orchestra from Amsterdam on South African concert tour
2013-03-04 The pinnacle of delight for the lovers of classical music in South Africa will be the performances of the Royal Concertgebouw Orchestra from Amsterdam in the following few days. This will be the orchestra’s first ever visit to South Africa.Ingrid Mennen vertel van die kinderboek Ben en die walvisse – en van die wonderbaarlike reis
2013-03-04 "Die dood is nie ’n tema wat ons maklik aanspreek nie. Ons wil baie liewer net gelukkig wees en saam kuier en lag. Ons wil speel. Ek het myself daaraan herinner dat baie sprokies met die intrap die dood van ’n pa of ’n ma aankondig; dat die dood ’n onvermydelike deel is van die lewe."Irene Mennen-Berg vertel hoe om die walvis te skilder
2013-03-04 "Al hierdie raakpunte wat deur die storielyn loop (die storie in die storie, die lagies op lagies), wou ek op ’n manier vasvang, en so het die illustrasie-reis vir my begin."
It gets better South Africa
2013-03-01Ahmed Kathrada, Jo-Ann Strauss, Kerry McGregor and Shashi Naidoo gave hope to gay and lesbian youth.
LitNet-leeskeuses: Vrydag 1 Maart 2013
2013-03-01 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 1 Maart 2013Alle skoolkore kan deel wees van ATKV-Applous 2013
2013-03-01 Skole en koorleiers het tot 15 Maart 2013 om hul skoolkore in te skryf vir hierdie jaar se ATKV-Applous.Fokusberoep: Inbedryfstellingstegnikus
2013-03-01 "Ek’s mal daaroor om foutopsporing te doen en om nuwe programme vir die beheerstelsel te skryf. Om aanleg-optimalisering te doen is ook lekker, maar tog stresvol, omdat die toerusting bitter duur is en mense seer kan kry of selfs kan doodgaan."
Alreeds Vrydagaand in China
2013-03-01 Nou ja, dis al amper 6uur en ek moet gereed maak vir my een uur joppie teen sewe!
anie eine vannie dag
2013-03-01 Afrikaans weer kontinentaal, Afrique-taal,nes Ingils, Francaise, Deutsch, Portugues,
