Pasgelaai
Liggebrek
2013-02-11 Deur die eeue heen word verstandige menswees versmoor met die daaglikse inkantasie van feitlose vroomhede.
Mense wat kos mors, en die oplossing?
2013-02-11 Dis dus geen wonder dat hulle jaarliks kos wegsmyt en mors vir 'n vale!
Woordfees
2013-02-11Gebonde aan die inhoud van die woorde deur ons voorgangers geskep, bly ons slawe van hul primitiewe denke.
onpatrioties apaties
2013-02-11 sonn’r alfabet, sonn’r sin, sonn’r woord,hoe’p Aard’s Mens m’t “Boer” akkoord,
trein v’rpas, ytie bus g’val, tred v’rloor,
voorsjang’rsing’nd, stem in sjatanskoor
Hoëveld-donderweer deesdae?
2013-02-11 Ek dink dat die geweld van so weerligstraal 'n mens ook in stukke kan ruk? Die natuur is darem gewelddadig.
Plaaslike radiostasies?
2013-02-11 Nou weet ek waar bv spesiale aanbiedinge op alles is in my omgewing en luister na beter musiek!
Ek moet bieg!
2013-02-11 Ek het nogal erg gesukkel met herstel van pype onder die wasbak van die badkamer.
Is daar nie Nuwe gesigte en stemme in SA vir TV nie?
2013-02-11 Sg akteurs het skynbaar alleenreg op Afrikaanse radio, TV, verhoog en flieks?
Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus
2013-02-11 As ligintensiteit verminder met die kwadraat van die afstand vanaf die ligbron, hoe is dit moontlik dat mens sterre kan sien wat ligjare ver is?
Australiese sportmangees …
2013-02-11 … is soos wors in 'n hondehok, of koekies in 'n weeshuis; dit bestaan nie.Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion
2013-02-11 Nou waar is julle Vrysta-a-a-ters vanoggend? Julle was maar yl gesaai Saterdag!LitNet-leeskeuses: Vrydag 8 Februarie 2013
2013-02-08 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 8 Februarie 2013Nuwe Stories 2013-onderhoud: Izak de Vries
2013-02-08 Izak de Vries gesels oor die kuns van kortverhale skryf.50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke
2013-02-08 Al knor die ekonomie kan gewilde leesstof steeds bekostigbaar wees!US Woordfees 2013: kykNET Deurnag Teaterfees ’n "baanbreker-inisiatief"
2013-02-08 "Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."SBA: Onderwysseminaar op 16 Februarie 2013
2013-02-08 Deelnemers aan die seminaar sluit in die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Die Federasie van Skoolbeheerliggame en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.
geest’slaw’rny
2013-02-08 g’n keer meer, aan gang v’n struktuurg’weld,aan v’rsotheid, oordrew’ b’heptheid, m’t geld,
semi-demonies, ikonies-Babilonies-lew’nstyl,
ai, Mens goed nie mee’ m’t kwaad om wil ruil
