Pasgelaai
Dagtemperature is hoog vir dié tyd van die jaar
2013-03-21 Die dagtemperature is hoog vir vir die herfs?
Antwoord vir Yuri
2013-03-21 Jy vra " ... waar is dit antropologies bewys dat daar so iets soos 'n Afrikaner of boer is?" (terloops, jy bedoel seker 'Boer' (met 'n hoofletter) want 'boer' (sonder hoofletter) is sinoniem met 'plaasboer').
’n Fees soos ’n fees moet wees
2013-03-21 By vanjaar se fees was ek nie meisieloos nie en my eie tienerseuns (jongmanne) het die fees op hul gesonde manier geniet. Ek verlang lankal nie meer na die Kaapse Skou nie, maar ek sien wel uit na die volgende fees saam met my mense.
Springsteen in die Stadium of Light – Sunderland 21 Junie 2012
2013-03-21 “Staan in pit; dis nág!” sms ek vir Wynand. “Bevange!”* My jong vriend, self ‘n bekwame musikant, se reaksie kom binne minute. Vandat ek en Alta verlede November ons ongereserveerde staanplekkaartjies vir die Springsteen show in Sunderland se Stadium of Light gekoop het, het ek begin droom van ‘n plekkie voor, téén die verhoog. In die pit, of Golden Circle soos dit hier bekend staanAantekening: Om globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen te herbedink
2013-03-21Die woord antroposeen beskryf ... ook die nuwe konteks waarin ons voortaan sal moet besin oor hoe ons die uitwerking van globale antropogene ekologiese verandering moet hanteer. In hierdie bydrae word aandag gegee aan hoe die samestelling, funksies en oogmerke van globale omgewingsreg en -regulering in die antroposeen moontlik herbedink sal moet word.
