Pasgelaai

Redaksioneel: Nostalgie in die nuwe jaar

Naomi Bruwer 2013-01-07 'n Nostalgie-kompetisie om die jaar mee af te skop.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 4 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-04 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 4 Januarie 2013

Coovadia, Coetzee and the literary field of post-apartheid South Africa

Ian Glenn 2013-01-04 "Coetzee’s departure then becomes a symbolic leaving open of a place for new writers and scholars to tackle the burning issues of the new era, issues on which he claims no authority and perhaps for which he takes no responsibility, for which he feels no affinity."

2012-matriekuitslae en onderwys

2013-01-04 Die ATKV wil die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, bedank vir haar onderneming dat Afrikaans altyd 'n plek in die onderwysdepartement sal hê.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 3 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-03 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 3 Januarie 2013

Wie is die pa? En wie sê die ma is die pa?

Gustaf Pienaar 2013-01-03 "Deesdae word dispute van hierdie aard betreklik maklik deur weefseltoetse opgelos, op voorwaarde dat al die betrokke partye hul samewerking sal verleen. Maar weefseltoetse het nie in hierdie saak ter sprake gekom nie, want miskien was die twee mans bang dat weefseltoetse juis sou bewys dat een van hulle nié die pa van die kind is nie."

Karen Zoid unplugged (met Henry Steele) by Die Boer

2013-01-03 Elf jaar en vyf solo-albums later met ‘n splinternuwe Afrikaanse album, Zoid Afrika, op die rak. Hierdie is ‘n CD waarna jy weer en weer kan luister, met die tipiese Zoid satirise aanslag.

"Ek het my oog op jou" deur Kyle Hendriks

Kyle Hendriks 2013-01-03 Ek sien jou, baby, jy kyk vir my
Ek wil jou roep, maar ek is skaam verby
asof die woorde op my tong rondgly
Jou glimlag sal in my hart bly

Among the Boers in peace and war bied ongewone insig in die oorlog

JC de Villiers 2013-01-03 "Sy uitstekende beskrywing van die aard en werkswyse van die Boere-gevegsmasjien sal vir menige leser ’n openbaring wees. Hierdie eenvoudige sisteem het gewerk, ten spyte van geldige kritiek wat daaroor uitgespreek word en die foute wat begaan is."

"All I want" deur Pieter Folea

Pieter Folea 2013-01-03 We are privileged to read and write
but we never bother to look outside
There's a child out there who wishes he was me
but I don't really care, I'm watching TV

"Liefde Bestaan" deur Pieter Folea

Pieter Folea 2013-01-03 Ek jou sou vat na 'n plek ver van hier
ver van al hierdie wêreld se suur
Jou optel en draai, vir altyd rondswaai

"Always be with me" by Tiana Tobin

Tiana Tobin 2013-01-03 I never done before
Something I can only say with my guitar in my hands
to make u see how special you are to me

"Duisend Stories" deur Michelle Paton

Michelle Paton 2013-01-03 Want in onsekerheid beweeg ons vorentoe
een tree op 'n slag met miljoene voetspore agter ons
Op die harde manier het ons besef dat om asem te haal
nie beteken dat jy lewendig is nie

"Die Gang van Dwang" deur Ryno Crous

Ryno Crous 2013-01-03 Glimlag want jy’s myne, of huil want ek is bang
Want vir ? gebreekte hart is daar nie medisyne
As die trane jou kom vang

"Ek is tog mens" deur Barry Buckley

Barry Buckley 2013-01-03 Almal sit met ? halwe sigaret
en wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
sluk nog n pil, dan sit ons sonder pyn

"Ek sal jou hand vashou" deur Leanda van Wyk

Leanda van Wyk 2013-01-03
Ek het my hart verloor toe ek jou sien staan
Sê net wanneer is dit aand, ek soek jou oor en oor
ek hoor ? engelekoor

"Gebroke hart, loop ek 'n ander pad" deur Marissa Roos

Marissa Roos 2013-01-03 Ek sien jou staan saam met haar, ek dink dis tyd om te gaan
Want die seer sal jy nie verstaan, is jy nog lief vir my?
Hoe kon jy so vinnig iemand anders kry?

"Geraamtes" deur JL van der Walt

jlvdwalt 2013-01-03 Soveel dinge, so verkeerd
Die wolke skep ? valse beeld
Dit was meer as net een keer
dink jy ons sal nou kan leer?

"Hoëveld" deur Edwin Compton

Edwin Compton 2013-01-03 Dis Juliemaand in die platteland
en die koue winterswinde laat my verlang
na gebrande gras en die oggenddou
Dit herinner my net jou

"Jou stem in my oor" deur Michelle Pelser

Michelle Pelser 2013-01-03 Vanaand was die eerste keer
Vanaand sou ek dit weer probeer
Vanaand is dit klaar met my
Vanaand is dit als klaar verby
Top