Trienie2013-03-20Maar die kern van die waarheid, word vasgevang in die woorde van die opskrif onderaan ‘n foto van Ellen. Dit wys waar sy in haar beknopte beradings kantoortjie sit: “Toe ek God om vergifnis vra, het Hy my vergewe. Ek was van kop tot tone verlig.”
Francois Williams2013-03-19Tussendeur die tallose misdade wat die Wittes gepleeg het, en steeds pleeg daagliks in Afrika, staan die massamoord op die wilde diere van Afrika uit soos 'n paal bo die water!!
Cornelius Henn2013-03-19Jy vra: "Wanneer die geleentheid dit moontlik maak, kan jy dalk aandui hoekom die term 'intellektualisme' vir jou 'n skelwoord geword het?"
Jan Rap2013-03-19Toe ek vroeër vandag die LitNetwebblad probeer oopmaak kom daar gedurig 'n foutboodskap op en dan klink die ding uit. Ek probeer toe 'n ander roete en kom op die argief af, briewe uit 2007 en was dit nou interessant!