Thérèse Fensham2013-03-20Met Februariemaand ’n pikswart maand vir vroue in Suid-Afrika, van die moorde op Anene Booysen en Reeva Steenkamp tot gerugte van Suid-Afrikaanse vrouestudente se molestering, wonder mens oor die aard en relevansie van feminisme vandag.
Naomi Meyer2013-03-20Tydens die Woordfees vertel Deborah Steinmair vir Marion Holm van haar raaiselroman, Die neus, wat ook as swart komedie beskou kan word.
Henry Cloete2013-03-20"Ek is al by enkele gevalle as 'Jack Parow se DJ' op straat voorgekeer, maar dit gebeur bitter min. Met Jack is ek maar in die agtergrond, maar dis piekfyn, want in daardie projek is ek nie juis veronderstel om op die voorgrond te wees nie."
Henry Cloete2013-03-20"Starting the band, Zandi and I realised we have entirely different styles when it comes to singing. We never made a conscious decision to have a particular sound ..."
Chrizane Geldenhuys2013-03-20Boksballade is ’n intieme vertelling van ’n lesbiese paartjie wie se verhouding van nege jaar tussen die bokse op die vooraand van hulle groot trek inmekaar tuimel. Chrizane van Zyl het met Margit oor die produksie gesels.
Maria Marchetti-Mercer, Louw Roos2013-03-20"Dié artikel, wat deel vorm van ’n groter navorsingsprojek, fokus op sommige van die ondervindings eie aan Afrikaanssprekende emigrante. Die groter projek fokus op die impak wat emigrasie op die Suid-Afrikaanse gesinslewe het."
2013-03-20"Die ATKV ondersteun enige pogings van die regering en vakbonde om te verseker dat ’n positiewe gesindheid teenoor onderwys moet ontwikkel. Dis al manier waarop ons gaan verseker dat elke leerder die volle toegelate onderrigtyd kry waarop hy of sy geregtig is."
Jan Rap2013-03-20Wouter, jy haal die SA moordsyfer aan as 30.9 per 100000 van die bevolking waar die syfers in Engeland/Wallis, Nederland en Duitsland respektiewelik 0.9, 1.1 en 0.8 is. Dan sluit jy af met "So Jan, die President bevestig jy is verkeerd, en is die gevoel dat jy dit met hom opneem."