Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Eerste weergawe van kortverhale

  • 0

Die skrywers op die kortlys kry die geleentheid om hul verhale na aanleiding van twee keurverslae en terugvoering van ervare keurders af te rond. Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.

Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

17 Tuindwerge Leti Kleyn se keurverslag

Alledaagse insomnia Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Behoede my Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Desperate Housewife Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Broekskeur onder ’n kameeldoringboom Leti Kleyn se keurverslag

Die fiets Leti Kleyn se keurverslag

Die gevolmagtigde Leti Kleyn se keurverslag

Duimgooi na nêrens Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Gister se dinge Leti Kleyn se keurverslag

Hond Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

'n Hart van swart Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

’n Kis vir Boel Leti Kleyn se keurverslag

Kopskuif Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Met somer in gedagte Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Om asem te haal Leti Kleyn se keurverslag

Petrus Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Pik Leti Kleyn se keurverslag

Thula baba Leti Kleyn se keurverslag

Vergeet-my-nie Suzette Kotzé-Myburgh se keurverslag

Woorde is soos magic Leti Kleyn se keurverslag


Klik hier vir die kortlyskandidate

Hoe lyk die kortlyskandidate se skryfstasies? Kyk hier!

Lees ook: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top