Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Duimgooi na nêrens"

  • 0

Duimgooi na nêrens: Die eerste keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

 


’n Knap verhaal met feitlik geen groot foute. Jou styl is goed ontwikkel en selfversekerd, en jy hanteer die ek-vertellerstem gemaklik (nie alle skrywers kry dit reg nie). Die verhaal is oor die algemeen goed versorg. My korreksies is merendeels punktuasie en los en vas skryf. En die inbou van meer paragrawe, want dit vergemaklik die leesproses. Ek stel ook voor dat jy plek-plek die toon en emosie ’n bietjie afskaal (tone down) – onderbeklemtoning het gewoonlik meer effek.

Verder dink ek die geleidelike inbring van Sara was ’n slim keuse, dit beklemtoon die verteller se afsondering en eensaamheid. Welgedaan!

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.


 

Lees die kortverhaal "Duimgooi na nêrens"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top