Pasgelaai

Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling

Naomi Bruwer 2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.

wet’nskapl’k “Eerste”

Jacobus Faasen 2013-02-22 streng volg’ns teorie, riglyn, maatstaf, snoer,
was “Khoesan” baie lank al hier, voor “Boer”,
Eerste Mens’t, is historio-argeologies g’toon,
deesk stuk Aard’ al vir vele millennia b’woon

Stinkende ontvlugting

CM 2013-02-22 Die taalriool is dikwels ’n gewaande ontsnaproete vir onkundiges.

siza kufunda

CreativeSpark 2013-02-22 bidplek waarin arme agt’rbly, ’t kannie voorbly,
sonn’r spiritualiteit’s g’loof ong’loofl’k onvanpas,
des t’meer, m’t pseud’-illusie b’las, “ras”-’n-“klas”,
poog “Duiw’lspiek”-siekes euw’l onn’r lede t’v’rmy

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

Panda 2013-02-22 "Die gevallery van die sterre gaan waarskynlik ’n lang uitgerekte storie afgee want as die naaste ster Proxima nou vandag begin val en sê maar dit val teen die spoed van lig, sal dit nog 4.24 jaar vat voor dit ons in ons moer in val."

Daar’s ’n Nartjie in jou Sosatie*

Albert du Plessis 2013-02-22 "Maar ons hoef nie te ver en te lank in die verlede te gaan soek vir voorbeelde van funksionele anargistiese gemeenskappe nie. Suid-Afrika se Abahlali baseMjondolo is ’n 'shack dwellers movement' met ’n invloedryke gevolg wat partypolitiek verwerp en verkiesings boikot."

My Wiskundepunte gaan nooit weer daal nie, Pa!

Danie Cronjé 2013-02-22 Danie Cronjé teken 'n paar strokies oor wedervaringe in die skool.

Selfbeveiliging: Vind ’n woord by die daad

Deon Meiring 2013-02-22 "My ander ervaring met wapens was toe ek en ’n vriendin ’n ruk terug in ’n parkie beroof is. Dit bring my terug na die slingervel-kwessie. Die rowers het nie vuurwapens gehad of nodig gehad nie."

Is ekokritiek die moeite werd?

Reinhardt Fourie Academic research 2013-02-22 "Ons word daagliks deur nuusberigte oor wildstroping, mynbedrywighede, kernrampe en groot natuurrampe tot die besef gedwing dat die vernietiging van die omgewing ’n aktuele impak op ons lewens het. Navorsers het hierop begin reageer en die ekokritiek sal in die volgende twee dekades ’n nóg belangriker ondersoeksrigting word ..."

"Die Stem van Suid-Afrika"

Gustaf Pienaar 2013-02-22 "Die Wet op Outeursreg op die Stem van Suid-Afrika Wet 2 van 1959, is 54 jaar gelede – op 12 Februarie 1959 – deur die parlement goedgekeur.

Die Wet het ’n interessante agtergrond."

Pasmaatspesies, niemenslike diere en die omgewing: gedagtes oor die postkoloniale ekokritiek in Suid-Afrika

Andries Visagie 2013-02-22 "As ’n mens daaraan dink dat een van die oudste en bekendste gedigte in Afrikaans, Eugène N Marais se “Winternag”, ’n natuurvers is, is dit seker nie verbasend dat die ekokritiek uiteindelik in die Afrikaanse literatuurwetenskap ook begin vaart kry nie."

Hoe belangrik is ekokritiek in Suid-Afrika? En maak dit saak?

2013-02-22 Artikels wat in LitNet Akademies verskyn het, laat die vraag ontstaan of ekokritiek in Suid-Afrika aan die groei is. Kenners geen hul mening.

LitNet: Jou woordhemel

2013-02-21 Hierdie week op LitNet: Koos Kombuis bevind homself in die hel, SA se eie "Mr Piano Man" vertel oor 13 jaar as begeleier vir Nataniël en kry 50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke.

'n Oproep vir jeugherinneringe

2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.

Fokusberoep: Entrepreneur

Elzette Steenkamp, Twané Gouws 2013-02-21 "Deursettingsvermoë. Glo in jouself en wat jy wil bereik ... Wees gelukkig, wees vrolik en wees aangenaam. Een van die grootste redes waarom mense by jou sal koop, is omdat hulle van jou hou."

Ek wens …

Hans Richardt 2013-02-21 Dat dit in my motorhuis gestaan het? Dalk is ek nostalgiese 'petrolhead'?

Magteloos

CM 2013-02-21 Beskaafde beredenering is nie vir diegene wat aan dogma gebonde is, beskore nie.

outo-aluta

CreativeSpark 2013-02-21 g’n plek v’r halfhartigheid, twyf’l, in só ’n veldtog,
versetkampanj’, versus struktuurg’weldsindroom,
lat Mens’t innie kop kry, ja, sonn’r oor’t t’skroom,
Self-destruksie, essensieel ’n soort inn’rlik’ oorlog

Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer

Kobus de Klerk 2013-02-21 Cornelius haal uit die Woord aan, maar soos gebruiklik by hom, om sy eie religieuse pluralistiese sinkretistiese leuen mee te verdoesel.

Gesamentlike viering van internasionale moedertaaldag ter nagedagtenis aan Neville Alexander

2013-02-21 Die XhosAfrika-netwerk en PRAESA (Project for the Study of Alternative Education in South Africa), sal hierdie maand hande vat om Internasionale Moedertaaldag te vier. Hierdie geleentheid, wat op Saterdag 23 Februarie van 10:00 tot 12:00 op die kampus van die Universiteit van Kaapstad plaasvind (Lesinglokaal 1, Humanities Graduate School), sal ook die lewe en werk van dr. Neville Alexander, voormalige direkteur van PRAESA en stigterslid van die XhosAfrika-netwerk gedenk.
Top