Pasgelaai

Tragiese erfenis

CreativeSpark 2013-02-25 Ons woorde en gelowe is die maaksels van ons onbeholpe voorgangers

Italiaanse komediant dalk Italia President?

Francois Williams 2013-02-25 Blykbaar vaar Bebbo Grillo, ja die naam is blykbaar nie 'n grap nie hoor, besonders goed in die Italiaanse prez verkiesing!!

post-Biebouw-Africaand’r

Jacobus Faasen 2013-02-25 Mens b’oordeel Self Self, eie, agt’rytgang,
ANC net so “ras-klas”-b’donn’rd, ’s Agang,
vir anti-demokrasie raak Mens skytbang,
nes lied’rlik-b’noud t’staar na ’n grilslang

Die groot verdrukking

Kobus de Klerk 2013-02-25 "Trouens, die astronomiese gebeure is in reaksie tot die hewige Spirituele gebeure wat in die hemele plaasvind, wat die koms van die HERE (Mattheus 24:30-31) voorafgaan en vergesel."

Ivm films

SêNet-briefskrywer 2013-02-25 ek wil weet hoe kan ek te werk gaan om van die ou films spesifiek More, more en sy opvolg in die hande te kry op dvd

Luister/lees om fout te vind?

Hans Richardt 2013-02-25 Ek dink dat Suid-Afrikaners het vermoë verloor om te gesels.

Ses dimensionele vlak van die lemoen

Trienie 2013-02-25 "Daar is ’n teoretiese opvatting in die fisici wat sê as dit vir ’n mens moontlik is om ’n vlak van ses dimensies binne te gaan, sal dit moontlik wees om ’n lemoen van die binnekant af na buite te eet."

SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders

2013-02-24 Lees die finale weergawes van die gedigte deur die 5 deelnemers aan ons poësieslypskool vir hoërskoolleerders.

Eerste weergawe: IV

Emlyn Allwright 2013-02-24 Emlyn Allwright se eerste weergawe van haar gedig "IV" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: V

Emlyn Allwright 2013-02-24 Die eerste weergawe van Emlyn Allwright se gedig "V" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Bergwind

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Bergwind" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Padlangs

Ronnie Strydom 2013-02-24 Die eerste weergawe van Ronnie Strydom se gedig "Padlangs" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Die lewe van" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Tant Lenie en Tant Lafrye

Megan Janse van Rensburg 2013-02-24 Die Eerste weergawe van Megan Janse van Rensburg se gedig "Tant Lenie en Tant Lafrye" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-02-24 Eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Openbaring van liefde" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Behoefte vir aanvaarding

Rynie Olivier 2013-02-24 Die eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Die behoefte vir aanvaarding" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Jakkals

Carike Odendal 2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Jakkals" as deel van SkryfNet 2013.

Eerste weergawe: Optog

Carike Odendal 2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Optog" as deel van SKryfNet 2013.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 22 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-22 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 22 Februarie 2013

Gemengde Vrugte Afrikaanse komedie by Die Boer

2013-02-22 Die Boer, Restaurant Teater in Durbanville het net wat die dokter bestel het vir diegene wat 'n bietjie lighartige pret voor die gewoel van die Paasfees nodig het.
Top