Pasgelaai
Soveel meer in Elle Amor
2013-03-28 Hulle noem hulself ’n “theatrical cross-over”-sanggroep. Miskien dieselfde fout wat Roesemoes gemaak het. Daar steek soveel meer in ’n naam; daar was soveel meer aan Roesemoes as dit. Daar steek soveel meer in Elle Amor as ’n “sanggroep”. Elle Amor is Elle Amor.ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Stephen Rosin
2013-03-28 Virtuele galery van Stephen Rosin se uitstalling Silence is Golden. Verkope open 29 Maart 2013ABSA KKNK 2013 Virtuele Galery: Mans-Mens
2013-03-28 Virtuele Kunsgalery: Mans-Mens. Verkope open 29 Maart 2013.Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke!
2013-03-27 Lewer kommentaar op LitNet en wen Francois Bloemhof se Hospitaaltyd en Brand Pretorius se Aan die stuur met komplimente van Human & Rousseau en Tafelberg-Uitgewers.Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie
2013-03-27 Hierdie week se wenner van die Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Human & Rousseau is: Cathy Kotze. Baie geluk!LitNet-leeskeuses: Woensdag 27 Maart 2013
2013-03-27 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 27 Maart 2013Niël Rademan nié ver van hier nie
2013-03-27 "Ek is as verhoogkunstenaar hoofsaaklik gemoeid met musiekteatervorme, en as ek regie doen, is dit musiekmatige teater of ek wriemel bloot ’n lied of twee daarin. Maar ek moet erken: ek leef wanneer ek sing en ek sing soms as ek moet regie doen ..."MK Awards wéér 'n sukses
2013-03-27 "Planne = Digitaal. Daar gaan ’n groot verskuiwing plaasvind vir die kanaal. Hierdie gaan nie ’n negatiewe ding wees nie en gaan inteendeel die kanaal meer toegangklik maak vir mense wat dit tans nie kan 'access' nie."RIV Kevin Ayers
2013-03-27 "’n Mens bou soms onredelike vooroordele op teen kunstenaars. Ek het jare lank verseg om na Ayers se musiek te luister, weens sy gedrag voor die opnames van die konsertalbum June 1, 1974 saam met John Cale, Nico, Brian Eno en Mike Oldfield ..."Kaspertjie – Die Wilde Weeskind van Europa
2013-03-27 "Vyf jaar na sy 'aanmelding' vir diensplig, is Kasper onder geheimsinnige omstandighede oorlede aan ’n meswond, toegedien in ’n park naby die huis waar hy gewoon het. Dit het bespiegeling versterk dat dit inderdaad in staatsbelang was dat sy werklike identiteit nooit bekend mag word nie."
Duitswester en die Christene
2013-03-27 "Trouens, Duitswester se skynbaar afvallige en anti-Christelike uitlatings en tussenwerpsels het ’n sekere gees wat daarmee gepaard gaan ..."
Wouter, nostalgie gelees teenoor jou "art of bearable dissatisfaction"
2013-03-27 "Die antwoord vir ’n vreedsame naasbestaan, welke die volk in Afrika, is hoegenaamd nie jou Ingelse en kolonialistiese 'art of bearable dissatisfaction' nie, Wouter!"
Wouter, 'lamentasie' oor Google se voordele ...
2013-03-27 "Google is vir inligting, soos die menslike genoom vir genetici."Edmund Gosse: Father and Son
2013-03-27 "Dit was nie dat hy op agtien die christelike godsdiens met feite of argumente kon verwerp nie. Dit was bloot dat glad te veel daarvan vir te lank aan hom opgedring is."
Vir Angus oor ’n lewende taal
2013-03-27 "Jou betoog dat Afrikaans op die manier aanpas, en daarom, groei is dus verkeerd. Afrikaans kwyn en verval en raak besmet en word so oorgeneem deur Engels."
Vir Dave
2013-03-27 "Ek het nie besluit dat ons moedertaal manlik is nie, hy is onsydig en die onsydige persoonlike en besitlike voornaamwoorde is SOOS die manlike."
jhô!
2013-03-27 "oud-g’rust’ ong’rus, b’komm’rd, re komm’rnis, b’slomm’rnis,sonn’r U waarheid, ja, nooit ooit op Aard’ so iets soos fiksie ..."
Die 15de dag van Nisan, en die Heilige Sondaar
2013-03-27 "Vir eeue reeds bring Pablo Picasso, se kuns die grootste bewondering in die harte wat daarna kyk. Hy was nie juis bekend vir sy godsdienstige beskouinge nie."
Is daar enigiets goeds om oor Amanda Gouws te seg?
2013-03-26 ’n Buitelandse student vra my onlangs: “Professor, is daar dan niks goeds wat in Suid-Afrika gebeur nie?” My antwoord aan haar was: “As dit jou beter sal laat voel, kan ek altyd iets versin.”
