Gustaf Pienaar2013-04-02Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n kleurryke regsgeleerde, William Emil Hollard, die man na wie Hollardstraat in Johannesburg vernoem is.
Francois Williams2013-04-02"Achebe started studying medicine at the University of Ibadan before discovering his love for literature — to its eternal shame, the University of Cambridge wouldn’t accept him for postgraduate studies."
Hans Richardt2013-04-02"Hy het sy lewe gewy om fundamentele menseregte bv reg tot privaatheid, vryheid van keuse en assosiasie te kon kry, tog wil media dit nie gee aan hom nie?"
Chrizane Geldenhuys, Hein Scholtz2013-04-02Hein Scholz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.
Jan Rap2013-04-02"Jy maak ’n groot storie oor wat MY standaard sou wees ten opsigte van Afrikaanse spreektaal, so al asof ek hierdie moerse taalpuris is."