Pasgelaai
Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Wolwedans ril nog steeds
2013-01-15 "Vir die leser wat vertroud is met die radiodrama (die oue en die nuwe een), die TV-reeks en die film bied die roman nuwe insigte tot die storie."Die Boer Restaurant Teater Gig Guide
2013-01-15 DIE BOER RESTAURANT TEATER- GIG GUIDE021 979 1911 / 083 406 0111
Fringe Application deadline looms for 2013 National Arts Festival
2013-01-15 The deadline for registration of Fringe productions wanting to take part in the 2013 edition of the National Arts Festival, Grahamstown is 18 January 2013. The Festival will take place from 27 June to 7 July 2013.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 15 Januarie 2013
2013-01-15 Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 15 Januarie 2013The Secret Race ondersoek fietsry se Armstrong-era
2013-01-15 "Die twee (Daniel Coyle, Tyler Hamilton) bou vir seker ’n malle storie, een wat die meeste mense nie sal, of wil, glo enigsins moontlik is nie."Author of Just a Dead Man, Margaret von Klemperer, in conversation with Janet van Eeden
2013-01-15 Margaret von Klemperer, long-time arts editor, book reviewer and journalist for KZN's The Witness newspaper, stretches her creative wings in her debut novel, Just a Dead Man. It is a classic whodunit, more Agatha Christie than Margie Orford in its style.Meester: Selfvertroue met Wiskunde
2013-01-15 "Meneer, ek het nie 'n probleem met Wiskunde nie. Ek KAN Wiskunde doen!"Oestyd-skryfuitdaging: Intussen
2013-01-15 Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings – Engemi FerreiraOm handskoene van onkunde te vervang
2013-01-15 "Hier plaaslik het die vasklou aan die vrese wat ons vaders – in ouerlike, onderwys-, religieuse en mediagedaante – egter steeds hoogs suksesvol in generasies van Suid-Afrikaanse kinders se koppe ingeprent gebly."Nemesis deur Riana Mouton
2013-01-15 Ben Hugo van die Suid-Afrikaanse Polisie weet hy het met ’n reeksmoordenaar te doen. Of is dit ’n vigilante groep wat pedofiele straf? Onverwags kom pedofilie te na aan Hugo se private lewe.Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef
2013-01-15 "Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."
Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?
2013-01-15 Jul weet dat jul aan grootskaalse ontkenning ly en dat Enigste Ware oplossing is, om paas-en kersfees as amptelike vakansiedae af te skaf!
Reusedwerg, kitskoffie uit bv Duitsland?
2013-01-15 As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië!
Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?
2013-01-15 Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal?
Gelykheid en waarde?
2013-01-15 As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie!
onkund’-ontkenningskunde
2013-01-15 moerse stryd, Mens S’n, teen ultra-ong’lykheid,van speelveld, skeidsregtersreg, Gini-variëteit,
Vir neef Jannie
2013-01-15 Ek weet nie of dit vir jou 'n skok of 'n verligting gaan kom nie maar ek en jou pa is nie bloedbroers nie.
