Pasgelaai

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

Trienie 2013-01-18 "Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."

LitNet-leeskeuses: Donderdag 17 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-17 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 17 Januarie 2013

Plaaswerkerstakings 'onverantwoordelik en onwettig'

Henry Cloete, Porchia Adams 2013-01-17 "Baie produsente, veral kleiner en opkomende produsente, sal heel waarskynlik moet ophou boer."

Sanlam Private Investments announces South Africa’s first National Portrait Award

2013-01-17 Sanlam Private Investments, in collaboration with Rust-en-Vrede Art Gallery, Durbanville, has initiated South Africa’s first National Portrait Award. A significant single prize of R100,000 will be awarded for the best portrait.

Boekbekendstelling: Carla van der Spuy se Mens of Monster

2013-01-17 Boek en Koek of Woord en Wyn? Carla van der Spuy se Mens of Monster word op 24 Januarie by twee geleenthede bekendgestel.

15 Januarie 1981: Die poppe wat harte gebreek het

Gustaf Pienaar 2013-01-17 "Rovex en Prima Toys was mededingers om die harte van jong dogtertjies – klaarblyklik ’n winsgewende mark."

Les Javan en Adriaan Brand oor Bamboesbos

Henry Cloete, Adriaan Brand, Les Javan 2013-01-17 "In hierdie opsig is die treffendste aspek van my werk – vir my – om te sien hoe mense blom en ontwikkel wanneer hulle hul eie kultuur- en identiteitsouteurskap op die verhoog uitvoer, en dawerende applous daarvoor ontvang."

Hond se gedagtes

Jason Lloyd 2013-01-17 "Hel, president Zuma, ek het die nuwe jaar met pure 'slegte' hond se gedagtes binnegehardloop en dit is alles u skuld."

Jan Rap, bid en padslagting???

Hans Richardt 2013-01-17 In jou hele relaas weer mis jy die punt.

Manuel se ontwikkelingsplan???

Hans Richardt 2013-01-17 Dit het duidelik nie bestaande SA-besighede en boere ingesluit nie.

Vakbondkarakter in ontwikkelende SA-ekonomie?

Hans Richardt 2013-01-17 Duidelik het Cosatu en filiale, die oorregulering van arbeidsmark en funksie van Nedlac gemis?

Graad 12 wiskunde hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

2013-01-17 Dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Bekyk die Departement se Afrikaanstalige wiskundevraestelle sommer vroeg vanjaar al op LitNet en spaar jou 'n ewigheid se nagmerries.

Jannie tog geantwoord

Jan Rap 2013-01-17 Nee nee hoe het ek dit dan met jou?

Fokken vuilgoed Franse

Francois Williams 2013-01-17 Hulle bombardeer en moor in Mali, maar die wiel draai

Jan Rap, oor Jesus en padslagtings?

Hans Richardt 2013-01-17 Vra 'n Anglikaner my in 'n geforseerde Skotse aksent: 'have you found Jesus?'

Opkomende boere en plaasonteiening?

Hans Richardt 2013-01-17 Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?

En Moses noch eins op de berg geklommen

Angus 2013-01-17 Die Arabiere kry al die olie en ons moet die punte van ons wat afsny?

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-17 George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

Rika Viviers 2013-01-17 "My oorlede moeder, nou ook al  langer as twintig jaar saliger, was ’n bobaas tamatietoebroodjiemaakster."

Geen tortels meer

Johann de Lange 2013-01-16 Lees Johann de Lange se jongste gedig oor van sy oudste temas: die nag, die hart, die woord.
Top