Heelnag lank beweeg sy van tak tot tak
en vreet bietjies-bietjies van die lower
voordat sy met dagbreek doodstil bly sit.
Wanneer sy opskrik, flits haar vlerke oop
en word ’n dubbele mopanieblaar.
0Heelnag lank beweeg sy van tak tot tak

0