
Pieter Uys (1956–2022)
2022-01-21Die digter, taalkenner, taalpraktisyn en konseptualiseerder in die reklamebedryf Pieter Uys is op 16 Januarie 2022 in Johannesburg oorlede. Johann Lodewyk Marais bring hulde aan hom.

DH (Heinie) Heydenrych (1938–2021)
2021-07-13Die akademikus en navorser Heinie Heydenrych is op 5 Junie 2021 in Pretoria oorlede. Johann Lodewyk Marais bring hulde aan hom.

Om jou ’n Zoeloemonarg raak te verbeel: Johann Lodewyk Marais oor die uitbeelding van Shaka
2021-03-16"As ons ons op die bronne oor Shaka en sy voortspruitende en voortgaande reputasie moet verlaat, was hy beslis ’n briljante militêre strateeg wat baie welslae behaal het. Hy het hom ook die gramskap van mense op die hals gehaal wat tot sameswerings en sy moord gelei het vanweë die buitengewone fisieke en op die duur onrealistiese eise wat hy aan sy vegters gestel het."

Afspraak
2021-03-16LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Johann Lodewyk Marais se gedig hier.

The portrayal of King Shaka in South African literature (ca. 1781–1828)
2020-12-07"Historians must interpret with care these contributions, which have informed the way Shaka has been portrayed as a child born out of wedlock who grew up under difficult circumstances but nonetheless became the king and founder of the Zulu nation in 1817."

Die uitbeelding van koning Shaka (ca. 1781–1828) in die Suid-Afrikaanse literatuur
2020-12-07"In die literatuur word Shaka met onder andere Agamemnon, Attila, Julius Caesar, Tiberius, Beowulf, Napoleon en Hitler vergelyk. Opvallend genoeg is hierdie figure uit die Westerse tradisie en geskiedenis ’n poging om Shaka as enigmatiese figuur te probeer verstaan/verklaar en met ander bekende figure uit die verlede te vergelyk."

UNISA se Breyten-seminaar: "Breyten Breytenbach in turbulente jare, enkele persoonlike perspektiewe"
2019-04-02"Ek het beleef dat Breytenbach se werk groot spanningsvelde van polarisasie ontketen het, al was daar gedurende sy tyd in die gevangenis min nuus oor hom bekend."

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land
2016-09-13Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."

Mohamed Abdullah Hassan 1856-1920
2015-05-07Agter dié magtige lê die volksmond vol van die verhale en legendes

Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander
2015-04-24"Ek het Afrika begin assosieer met mense wat reis, vlug of ontheem is. Hulle gesigte, gelate en persoonlikhede is om my. Hulle dwing my om opnuut vrae oor my eie identiteit te vra."

Cross-border languages
2014-09-25 "Africa was, and still is, a continent characterised by its rich linguistic heritage, but also the prominent role that the languages of the former colonial powers, namely English, French and Portuguese, still play."
Goudogie. Chrysopa vulgaris.
2013-07-02 ’n Goudogie is ’n "[t]ingerige, sierlik gevleulde insek [...], met groenagtige gaas- of netvlerkies en ogies wat glinster soos goud" (WAT III, p 366).

MISKRUIER. Scarbaeus rubripennis
2013-05-14Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer drie.

MIERLEEU. Myrmeleotidae
2013-05-07Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer twee.