’n Pragtige, delikate insek
kom na die buitelig toe aangevlieg.
Kyk dié insektivoor se voelhorings,
sy gevoude, netagtige vlerke
en die oë wat goud en grimmig glans.
0’n Pragtige, delikate insek
kom na die buitelig toe aangevlieg.
Kyk dié insektivoor se voelhorings,
sy gevoude, netagtige vlerke
en die oë wat goud en grimmig glans.
0