Reusestokinsek. Palopnus reyi
2013-04-30Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer een.
Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Johann Lodewyk Marais
2012-12-05 Johann Lodewyk Marais se inskrywings vir ons kompetisie.Hulde aan 'n komplekse mens
2011-08-30 Op pad terug van die jaarberaad van die Afrikaanse Skrywersgilde op Gordonsbaai het ek en Charles Malan by die Lord Milner-hotel op Matjiesfontein in die Karoo oorgebly en geëet. Die hotel is ryk aan geskiedenis. En dis hier waar NP Van Wyk ...
Afrikaanse haikoes
2009-04-09 Toe die duif opvlieg,was dit vir hom 'n tekenom te gaan toesluit. II Dis nag en die maan se perdehoef trap ligwegop die vensterbank.IIINá hulle weg is,het die bloed op die kosyn'n bruin swam geword.
Die Letterkundige Laboratorium van die Universiteit van Stellenbosch (1960-1984)
2000
2007-06-13
DJ Opperman was op meer as een vlak by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke en het ook ’n betekenisvolle inset tot verskillende soorte opleiding gelewer. Dit het nie-formele individuele opleiding aan skrywers, uitgebreide werk as tydskrif- ...
Mont du Toit Wynkwatryn: Johann Lodewyk Marais
2006-09-19 Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.

