Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Johann Lodewyk Marais

  • 0

DJ Opperman

O, bedelbakkie
van my hand, my klein grafie
wat soek in jou sand.

 

Awareness

Ek kyk na jou hand
en ontdek jou lewenslyn
lyk net soos myne.


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top