Pasgelaai

Vir Kobus Faasen oor sy kommentaar

Jan Rap 2013-03-11 Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 7 deser aan jou.

Vir Wouter Ferns oor sy 'Verlig & Verkramp'

Jan Rap 2013-03-11 'Herstel', soos jy weet, beteken om iets wat nou fout is te verander na soos dit was toe dit nog gewerk het.

Verandering op Woordfeesprogram: Drostdy-Hof Blues @ De Vette Mossel

2013-03-08 Feesgangers wat op Saterdag, 9 Maart na die Drostdy-Hof Blues in De Vette Mossel wil gaan luister, moet asb. daarop let dat dit om 21:00 begin (en nie om 19:00 soos in die feesprogram aangedui nie).

Jonger armer jongmense is resep vir anargie!

Hans Richardt 2013-03-08 Werklose jongmense in Sa groei met elke publikasie van matriekuitslae!

libertad

Jacobus Faasen 2013-03-08 verklaar Millennium Drie Homo Sap-Sap: “Als piekfyn,
relisjieus, opfoet’rkundig, ’p sosio-ekonomies terrein,

Beperkte beskikbaarheid

CM 2013-03-08 Slegs ongelowiges mag weet van die metodes wat oor eeue ontwikkel is om feite te bewys.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging Skryfkompetisie

2013-03-08  Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN bied aan: Skrywers 2013 met totale prysgeld van R15 000.

Woordfees-logika

CM 2013-03-08 Die eenstemmigheid van ‘n geslote groep eensgesindes bewys dat hulle reg is.

Vir George oor skuilname (en sommer Wouter ook)

Jan Rap 2013-03-08 Op laerskool het ek die Swart Luiperd-boeke verslind. Sou ek die boeke minder geniet het as ek op daardie stadium agtergekom het dat Braam le Roux 'n skuilnaam was, dat die skrywer eintlik FA Venter was?

Ragnarok of die 'finale slag tussen goed en sleg'?

Hans Richardt 2013-03-08 Die christendom se stories is darem lekker geanker in ouer gelowe se storielyne?

Bombardier CSeries test aircraft

Trienie 2013-03-08 Enige leser aan die anderkant van my rekenaar wat belangstel in vliegtuie?

Agnostisisme

Angus 2013-03-08 Waar Christene daarop aandring dat hulle alles (en ek bedoel alles), weet, dring die agnostikus daarop aan dat hulle nie alles weet nie.

Gifford Lesings: Pluralisme in ons tyd

Wouter 2013-03-08 Ek het geen hond in die geveg tussen Henn en De Klerk nie en nog minder in die godsdiensdebat na dese en sal eerder die beker laat verbygaan.

Genadedood: Die reg om te verskil

George Bekker 2013-03-08 Jones het net 'n algemene, onpersoonlike stelling gemaak en die “ou mense” is my invoeging, juis om te verseker dat ons nie op die onpersoonlike vlak bly nie – dit gaan oor mense wat tans nog lewe!

Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...

Francois Williams 2013-03-08 Het sopas die boek, Witboy in Africa, van Deon Maas klaar gelees.

GAY? President Abraham Lincoln (VSA)

Jaco 2013-03-08 Ek haal die volgende aan wat vir die leser moontlik interessant behoort te wees.

Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?

Bokwerda 2013-03-08 Ferdi noem dan 'n paar voorwaardes waaraan die koerante moet voldoen, soos geloofwaardigheid en vertroue. “Dit beteken net hulle moenie lieg nie.”

Die slim spiritueel intelligente student se sofistery ...

CreativeSpark 2013-03-08 "Goeie genugtig," roep die vader, "dit sal ek graag wil sien."

Verlig & Verkramp: Weerstand & Hervorming 1973-1994

Wouter 2013-03-08 Demokrasie is morsig, maar wat is die alternatief?
Top