Cornelius Henn2013-03-12Hiermee 'n verbaasde tog algemene vragie van my kant; hoekom verwyder julle Kobus de Klerk se monumentale "volledige bydraes" onder hoofde "meeste kommentaar", sodra dit na soveel toewyding deur belangstellendes as 'n volslae spul twak uitgewys is?
Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers2013-03-12Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.
Adriaan2013-03-12Goddamn this pity party, March 11, the birthday of my father. I just thought of phoning my mother to ask her to confirm his age in the name of adding another sentence.
Henry Cloete2013-03-12"It’s kind of difficult for anyone to ignore the word 'sex' when you encounter it. Maybe subconsciously we had a cunning world domination plan to exploit that."
CM2013-03-12Dit blyk net nie moontlik te wees om vir iemand wat van kleins af vertel is dat hy ‘n maker het wat dink dat hy ‘n onnosele gemors is, selfrespek te leer nie.
Johannes Comestor2013-03-12Aan diegene wat nuut op SêNet is, wil ek 'n bietjie agtergrond oor Wouter gee en daarmee sommer ook SêNetters van weleer se geheue verfris.
Izak de Vries2013-03-12Izak de Vries het Donderdag 7 Maart die jeugboekskrywer Nanette van Rooyen gevolg terwyl sy met kinders en onderwysers gepraat het.
2013-03-12Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.
Jannie Pretorius2013-03-12"In hierdie studie benut die navorser die 5D-siklus van Waarderende Ondersoek om ’n persoonlike waardering van die lewe en werk van Michelangelo Merisi da Caravaggio, Italiaanse meesterskilder, te doen."
Jan Rap2013-03-12Ek was in die laerskool- en hoërskoolkoshuis, was dus verplig om week na week in die kerk (NG) te wees, vir baie jare, en ek kan nie één keer onthou dat die dominee vertel het dat sogenaamde apartheid skriftuurlik gefundeer is nie.