Pasgelaai
Wouter, Trienie het net as tipiese SA-vrou geskryf
2013-03-18 "As jy ’n hetroseksuele man is, sal jy al agtergekom het dat SA vroue dikwels hul alter ego front."
SA se geslagsgelykheid is oordrewe
2013-03-18 Ek steek my nek ver uit, maar meeste stadsrade met dienste probleme, het vroue in die posisies waar hul nie dienste gelewer kan kry nie!
Hel vir ou mans
2013-03-18 Ek meen, in SA is die ou kêrels darem veels gelukkiger, daar is altyd ’n lekka ou dame innie omgewing ...
My uitsig
2013-03-18 As dit afkoel in die Karoo en die mis vroegoggend op Roggeveldberge en veral Rebunie lê, dan is die nag se geraas en slaapversteuring vergete!
Om agter in jou eie tuin te plak
2013-03-18 "Dis ’n wonderlike manier om jou eie tuin te beleef! Slaan ’n twee-man-tent in jou lapa op en beleef al die besoekers van laksman, suikerbekkie, grootooruil, piet-my-vrou, kokkewiet, muisvoëls, toktokkies, streepmuise, ja, selfs hardegat dikstert geel skerpioene!"
Geheuekiekie: My ouma en die voornemende verkragter
2013-03-18 My pa se ma, uit Abo, was ’n kwaai dapper ou vrou!
Antwoord vir Francois oor sy opmerking van 15 deser
2013-03-18 Waarskuwing: Francoiswilliamsiaans ...
Vir Adriaan oor sy Liefhebbers van Taal (en sommer vir Angus ook)
2013-03-18 Ek maak graag van jou aanbod gebruik. ’n Vriend van my is ’n nutsman par excellence, hy’t deur die jare die vriendekring se yskaste, motors, alarmstelsels ens installeer, help installeer en gehelp om dit in stand te hou.Foto's: LitNet en Sanlam oorhandig R50 000 aan liriekskryfwenner
2013-03-18 'n Kykie agter die skerms by die Sanlam Sing 'it liriekskryfkompetisie se prysoorhandiging van R50 000Postvonnis-regte en verwagtinge van slagoffers en oortreders in geweldsmisdade met verwysing na die rolprent The secret in their eyes
2013-03-18 "Suid-Afrikaanse slagoffers van gewelddadige misdade soos verkragting en moord kan tans verwag dat lewenslange gevangenisstraf as die swaarste moontlike vonnis aan hul oortreders opgelê word. Na vonnisoplegging is die werklike termyn van aanhouding wat uitgedien moet word, nie net vir die oortreder van belang nie, maar ook vir die slagoffer."
Op pad van ’n verdeelde na ’n gedeelde toekoms in die Afrikaanse taalgemeenskap: Die rol van die Afrikaanse Taalraad in die proses van versoening
2013-03-15"In hierdie artikel kom die toekoms van Afrikaans ook ter sprake [...] vanuit [...] hoe die taal se toekoms verseker kan word deur die inklusiewe Afrikaanse gemeenskap hierby te betrek. In watter mate die Afrikaanse Taalraad (ATR) hierdie rol kan vervul, en die werk wat hierdie liggaam sedert 2003 gedoen het, word hier bespreek."
LitNet-leeskeuses: Vrydag 15 Maart 2013
2013-03-15 Chrizane se leeskeuses vie die dag: Vrydag 15 Maart 2013
