Jeanette Ferreira2013-04-30Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013.
Sonja Loots2013-04-29"Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."
2013-04-29Vanaf 2 tot 12 Mei kan liefhebbers van Verdi daarna uitsien om die aangrypende musiek te hoor, maar hierdie keer tydens die Kaapse Stadsballet se uitmuntende produksie van Camille.
Reusedwerg2013-04-29Ek het die berigte oor Irene van Niekerk in die koerante gelees. Ek hoop ek is verkeerd, maar daar is nog baie gevalle soos sy en daar gaan nog meer voorkom.
Betsie Klopper2013-04-29"Hierdie studie het [...] sonder twyfel getoon dat die eksplisiete onderrig van leesbegripstrategieë ’n werkbare oplossing vir die probleme rakende geletterdheid wat tans binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ondervind word, bied."
2013-04-29Die e-boeke is beskikbaar by Leserskring, Kobo, Kalahari én Amazon se Kindle Store en kan op enige e-boekleser, tablet, rekenaar of slimfoon gelees word. NB-Uitgewers se volle katalogus van e-boeke word nou deur Amazon versprei en is dus wêreldwyd op alle platforms beskikbaar.