Pasgelaai
Geheuekiekies
2013-03-26 Al wat ek kon doen was om maar daar weg te sluip soos 'n skaapdief want anders het ek as meeloper ook sommer pak gekry.Edmund Gosse as literator
2013-03-26 Some Diversions of a Man of Letters (1919) is 'n bundel opstelle deur Edmund Gosse in sy hoedanigheid as literêre kritikus.Die spies van die nasie: Die demokratiese rol van die populêre media en avant-garde kuns in Suid-Afrika
2013-03-26 "Die polemiek en oproer in 2012 rondom die kunstenaar Brett Murray se uitdagende kunswerk The Spear – wat Jacob Zuma satiries as korrupte diktator met ’n ontblote penis uitgebeeld het – het verskillende vlakke van spanning en verskil in die Suid-Afrikaanse samelewing blootgelê."Yellow skater dress
2013-03-26Hierdie gedig van Wessel Stolz verwys na ’n meisie wat ’n "yellow skater dress" op ebay adverteer het. Onwetend het sy, op die foto van die rok, veel meer vertoon.
Die rede vir lug
2013-03-26 'n Gedig met 'n lewendige beskrywing van die lug, deur André van der Merwe.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 26 Maart 2013
2013-03-26 Vandag in Boekenuus: André P Brink se volgende karakter is 'n voorsaat van die skrywer self, blaai deur 'n versameling foto's van skrywers as tieners en lees Boeke24-resensiesPerspektiewe op die Noagitiese wette by Paulus, en die belang daarvan vir Joods-Christelike dialoog
2013-03-26 "Enige aanspraak op die onderhouding van Noagitiese wette as voorwaarde om as “God se mense” gekenmerk te word, skep juis probleme in die Joods-Christelike dialoog in dié opsig dat dit Joodse meerderwaardigheid laat voortduur."ABSA KKNK-onderhoud: Barry van der Linde bied aan ...
2013-03-26 Lekker lag wag op KKNK-gehore met Barry van der Linde bied aan …ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde
2013-03-26 Virtuele galery van The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde. Verkope open 29 Maart 2013.Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos
2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.Moenie drink en bestuur nie (of saam met iemand ry wat drink en bestuur nie)
2013-03-26 "Dit lyk vir my die vorm van opset wat hier ter sprake is, is dolus eventualis: opset-by-moontlikheid-bewussyn. 'n "Slagoffer" – soos me Lampert – voorsien subjektief die moontlikheid dat om saam met 'n hoogs besope man in 'n driewiel-motorfiets te gaan ry, op 'n botsing kan uitloop waarin sy beseer kan word, en versoen haar met daardie moontlikheid."Maak van die ruimte in jou verhaal 'n wolkekrabber
2013-03-26 Rentia spandeer steeds tyd in Hillbrow. Sy gebruik Ponte City as metafoor vir wat ’n goeie verhaal met ruimte moet doen.
Stef Bos oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Koos Kombuis
2013-03-26 Stef Bos het vir Naomi Meyer vertel waarna teatergangers by die KKNK kan uitsien.Boekenweek 2013: Gouden tijden zwarte bladzijde
2013-03-26 De Boekenweek is weer losgebarsten. Speciaal op verzoek van de boekhandelaren is hij een paar dagen later dan normaal begonnen. Niet vanaf woensdag maar vanaf zaterdag krijgen kopers van een boek er een gratis boekenweekgeschenk bij.
Nadia de Kock, het jy al na Springsteen sedert 1970's geluister?
2013-03-25Ek bly 'n Springsteen-aanhanger, veral sy akoestiese Pete Seger Sessions!
waarnem’ng
2013-03-25 Millennium Drie Krisis-tyd v’reis obs’rvasie, v’n g’gewe,hoe Koning Dawid wort’ls ontbloot’t, s’l Mens Self sien,
Cornelius Henn, L'uomo Unico?
2013-03-25 Nou ja, dit spook en spartel dat die dinges wit sit, hande stukkend en opgebrand! Dis my pelgrimstog jaarliks om my kop en gemoed skoon te maak!
Werkloosheid op platteland raak problematies
2013-03-25 Agv hoër plaaswerkerlone, raak platteland met trekarbeiders werkloos, misdadig.
