Pasgelaai

VFKT in Johannesburg

Riaan Grobler 2013-04-02 "En hoewel dit lyk of die meeste inwoners van Jozi soos gewoonlik verkies om agter elektriese heinings weg te kruip en TV-reekse te kyk, heers daar ’n gevoel van opwinding onder die enkele dapperes ..."

Te veel toetse, te min onderrig

2013-04-02 Pleks van onderwysers en leerders voortdurend te belas met nog toetse, moet skole begin wegbeweeg van punte en toetsuitslae na ’n meer holistiese benadering

Resensie: The Intouchables

Suzette Myburgh 2013-04-02 "Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."

Kerkorrel se Hoe ek voel

Jacques Myburgh 2013-04-02 "Met ’n nuwe herdenking-CD deur Gallo, getitel Hoe ek voel, stuur die Hillbrow-toring sy seine sterker as ooit die nag in."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-04-02 LAPA Uitgewers spog met lekker boeke vir die hele gesin.

Lot dink terug aan ? tipiese probleem

Waldemar Gouws 2013-04-02 Lot spoor sy vrou aan om vinnig te maak, God se blik veroordeel en Lot se vrou trek maar net haar wenkbroue op en volg haar eie kop: sonder sandale gaan sy nie die huis uit nie. ’n Gedig van Waldemar Gouws.

Crime fiction in South Africa: the history, the hype and the “genre snob” debate

Anneke Rautenbach 2013-04-02 "To return to the “genre snob” debate, and the contention that crime fiction acts in post-apartheid South Africa as the new 'political novel': there are obvious problems with this blunt categorisation – genres are frequently blurred ..."

For the sake of repeating a story

Adriaan Coetzee 2013-04-02

 

A traveller, a receptionist, her husband, a boy the traveller dreamt of, and the receptionist again. Adriaan Coetzee retells a story.

Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se eerste verslag

Jasper van Zyl 2013-04-02  Jasper van Zyl se eerste verslag oor die deelnemers se gedigte.

SkryfNet 2013: Danie Marais se eerste verslag

Danie Marais 2013-04-02  Danie Marais lewer verslag oor die eerste weergawes van die deelnemers se gedigte.

ABSA KKNK 2013: Kunstenaars

2013-03-29 Jou eenstop virtuele galery van uitstallings by vanjaar se ABSA KKNK.
• Inligting oor al die uitstallings
• Virtuele kunsgalerye
• Aankoopvorms

Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in staatskontraktering in Suid-Afrika hok te slaan

Geo Quinot Academic research 2013-03-29

"Die doel met hierdie artikel is om te fokus op die regsreëls wat spesifiek gemik is daarop om korrupsie in staatskontraktering te beveg en deur ’n ontleding van daardie reëls probleme te identifiseer wat sodanige oogmerk ondermyn."

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Vanitas deur Clare Menck

2013-03-29   Virtuele galery van Vanitas deur Clare Menck (kurator). Verkope open 29 Maart 2013

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment

2013-03-29 Die virtuele kunsgalery van Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment.

LitNet: Jou Karookuns

2013-03-28 LitNet se weeklikse nuusbrief.

Morkel van Tonder 1923–2013

Cor Nortjé 2013-03-28 "Sy grootste gawe was dalk sy uitsonderlike vermoë om sy eie taal te praat - suiwer, idiomaties, kleurryk, vlot, met die vonkel in sy oog van ’n towenaar wat vir kinders ’n haas uit ’n hoed trek."

Soveel meer in Elle Amor

Albert Maritz 2013-03-28 Hulle noem hulself ’n “theatrical cross-over”-sanggroep. Miskien dieselfde fout wat Roesemoes gemaak het. Daar steek soveel meer in ’n naam; daar was soveel meer aan Roesemoes as dit. Daar steek soveel meer in Elle Amor as ’n “sanggroep”. Elle Amor is Elle Amor.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Stephen Rosin

2013-03-28  Virtuele galery van Stephen Rosin se uitstalling Silence is Golden. Verkope open 29 Maart 2013 

ABSA KKNK 2013 Virtuele Galery: Mans-Mens

2013-03-28 Virtuele Kunsgalery: Mans-Mens. Verkope open 29 Maart 2013.

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke!

2013-03-27 Lewer kommentaar op LitNet en wen Francois Bloemhof se Hospitaaltyd en Brand Pretorius se Aan die stuur met komplimente van Human & Rousseau en Tafelberg-Uitgewers.
Top