Pasgelaai
Three men I admired most, caught the last train to the coast
2013-04-04 "Bob Dylan se "With God On Our Side" was tydens Zuma se toespraak by gedenkdiens bewaarheid ..."
6 000 kindertjies in Oz wat wil tjank oor misbruik ...
2013-04-04 "Eintlik is ek verbaas, ek meen, wat is die definisie van ’n maagd in OZ?"
Cornelius Henn, daar is nog wit kinders in creches!
2013-04-04 "Die prys van erwe is hoog, nie meer wat dit was toe ek gekoop het nie!"
Kykweer
2013-04-04 "gaat Afrikaanse aan, of Moed’r v’r ew’g s’l voortb’staan,helaas, laast’ artik’l oppie mampara-agenda: taalb’houd ..."
Vals noot in 7e laan
2013-04-04 "Die ATR het kennis geneem van die mooi manier waarop die akteurs hul ondersteuners bedank het deur middel van ’n TV-advertensie, maar het geen begrip vir die feit dat die advertensie slegs in Engels verskyn het."Jason Lloyd resenseer Lag jou g*t af by die KKNK
2013-04-04 In Lag jou g*t af slaag Emo weer eens daarin om jou lagspiere oortyd te laat werk. Met sy stem, daai komieklike ritmiese bewegings op die verhoog en vlymskerp sêgoed laat hy jou die heeltyd op die punt van jou stoel sit.Die dood is 'n boemeltrein wat niemand kan verpas nie: Joan Hambidge resenseer Rangeer deur Clinton V du Plessis
2013-04-03 "Die verse is grinterig en rou. Dikwels handel die gedigte oor ’n persoon wat terugkyk na die onregte van apartheid en die daarmee gepaardgaande ellendes."Boekenweek 2013
2013-04-03 "Dis goedkoper om te herdruk. Dit lyk asof die oes van nuwe werk vanjaar dus skraal gaan wees."'n Allegorie vir vandag? Johan Anker resenseer Die Pes deur Albert Camus
2013-04-03 Die verskyning van 'n klassieke roman soos Die pes in Afrikaans moet altyd met opwinding begroet word. Dié roman deur Albert Camus, wat in 1947 gepubliseer is, is uit die aard van die saak alreeds vir meer as 60 jaar wyd bespreek en ontleed.Launch: Letters to my son
2013-04-03 Kwela Books and The Book Lounge invite you to the launch of Letters to My Son by Mignonne Breier.Die Dr Jekyll en Mr Hyde van motorfietskultuur
2013-04-03 "Die een vermiste in ’n andersins goeddeurdagte stuk is wat met mense gebeur wanneer hulle op ’n konstruksie met twee wiele en ’n enjin gaan sit. Dis soos die karakter in Robert Louis Stevenson se boek The Strange Case of Dr Jekyll and Mr Hyde."Annemarié van Niekerk gesels met Fred De Vries
2013-04-03 Annemarié van Niekerk gesels met Fred de Vries, wie se boek Afrikaners. Een volk op drift pas vir die MJ Brusse Prijs genomineer is.Wen boeke met komplimente van Lux Verbi en Protea Boekhuis
2013-04-03 Lewer kommentaar op LitNet en wen Benny Lindelauf se Nege Oop Arms (vertaal deur Daniel Hugo) en Annalise Wiid se Driveway Divatjie met komplimente van Protea Boekhuis en Lux Verbi.KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)
2013-04-03 "Wie se geskiedenis? Watter se geskiedenis? Watter Afrikaanse geskiedenis word hier van gepraat?"
Oor draadsitters en agnostici
2013-04-03 "’n Ander baie belangrike aspek van sulke draadsitter-ongelowiges wat hulleself vir gelowiges uithou, is juis in die aspekte omtrent hul benadering en getuienis daaroor wat die agnostici so opgewonde maak."
Hahahaha, mal oor die feeks!
2013-04-03 "Heerlik, die vrou het die gierige blankes goed aan die ballas beet!"
Miljoenêrslewe in Frankryk
2013-04-03 "Geen wonder Frankryk was nog altyd moreel bakrot nie, nou ook finansieel!!"
