Pasgelaai
Angus Buchan preek beter gesinslewe vir mans?
2013-04-08 Wonderlik, maar waar is vrou en kinders tydens kampe??
SA-media???
2013-04-08 Vsa en Frankryk gaan sg Seleka-weermag oplei en bewapen, as nasionale weermag!!!
Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeue
2013-04-08 Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeue
Ufo in Valsbaai? Voorstedelike legende of waarheid?
2013-04-08 Ek sien in WNT dat op die nag van 6/4/2013, die SA-vloot na bewering op 'n 'ufo' geskiet het oor Valsbaai!
nie meer sek’r
2013-04-08 Millennium Drie Krisis, Armageddon-apokalips, sup’rg’dorie,Bacchus, Babilon, Mammon, jinne, in ultra-grotesk’ p’narie,
nu, meer’s ooit, Mens oppe piesangrepubliek-kapitaalsafari,
Google informasie het einde aan indoktrinasie gebring?
2013-04-08 Of het dit? Disinformasie het dalk nuwe afmetings aangeneem, maar ten minste lees man dit nie jare later êrens in 'n dokter se spreekkamer nie...
PAULUS – Vir Chris
2013-04-08 Aangesien Duitswester so tekere teenoor KdK gaan, sal dit interessant wees indien Duitswester sy godsdienstige oortuiging vir ons sal uiteensit, sodat die ook onder die vergrootglas geplaas kan word.
Predikers ens ...
2013-04-08 Hoe hoger die meneertjie teen die leertjie opklouter in die xtelike patriargie, hoe MINDER kan so 'n persoon vertrou word!!GIPCA hosts staged conversation between writers, Mike van Graan and Brent Meersman
2013-04-08 Award-winning and provocative playwright Mike van Graan engages in conversation with author and critic Brent Meersman about What it means to be a playwright in South Africa in the 21st Century, at GIPCA’s Great Texts, on 16 April 2013 at 17:30.
Shoah: Twee getuies in kontras Lanzmann versus Irving
2013-04-08 Waar vind die leser Irving vandag? David Irving as die mees makabere toergids wat daar kan wees, 'n toergids by kampe soos die by Majdanek nog steeds besig om die David Irving weergawe van die geskiedenis te verkondig.
Britse Engels verswelg deur 'Americanism's'
2013-04-08 Engel vaar uit teen woorde soos, lengthy, reliable, talented, influential, tremendous. Woorde wat nie in die Britse woordeskat was tot en met die stigting en afstigting van die VSA.
Vir Angus steeds oor lewende taal
2013-04-08 Wat jy as 'leengoed' beskou is woorde vanuit ander tale wat dinge en begrippe beskryf waarvoor daar, hoofsaaklik, nie gepaste woorde in die, noem dit maar ontvangstaal, bestaan nie. Leenwoorde en mengeltaal is verskillende goed.
Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg
2013-04-08 Nes altruïsme geneties is, is daar 'n spontane en natuurlike soeke by die mens na 'n Opperwese.
Werd om te hoor: Dr Mamphela Ramphela asook Julian Barnes
2013-04-08 Dr Mamphela Ramphela was op 3 April 2013 die gas van Leonard Leopate van WNYC, die radiostasie van voorkeur in New York.
Kant, vraagstukke oor oorlog en geloof
2013-04-08 Die begeerte van Kant vir 'n ewigdurende vrede is 'n belangrike komponent in Kant se denke ...Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2013
2013-04-08 Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2013 bekendgemaak. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word.
Heil die leser
2013-04-08 Red die leser inderdaad. Ons is die mense wat boeke aan die gang hou, is ons nie?KKNK-terugvoer
2013-04-08 "Hierdie jaar was vir my teleurstellend. Ooglopend was daar minder as die helfte feesgangers vergeleke met vorige jare by die fees."'n Toe mond is 'n heel mond
2013-04-08 Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n 'n ene mej Van Blerk se onderonsie met 'n versekeringsmaatskappy.
