Pasgelaai
Die taaldebat op SêNet
2013-04-05 "Alle tale verander met die verloop van tyd, onder invloed van ander tale, nuwe uitvindings, en dies meer."
Wouter, die demokrasie en pluralisme
2013-04-05 "Jy is duidelik gebreinspoel as jy jouself so afhanklik wil maak van die kennis wat die Geldmag, uiteindelik met hul eie agenda die wêreld instuur."
Hoof van leër se kommentaar oor 'negatiewe mediaberigte'
2013-04-05 "Feit bly, ons kan nie net troepe instuur om ongewilde staatshoof in plek te hou nie, dis hoe diktators in Afrika in beheer bly!"
Verduideliking vir Angus
2013-04-05 "Daar is mense wat heeltemal verlief neem met die feit dat Afrikaans sy hoër funksies verloor want hulle glo, hulle verkondig eintlik, dat solank die taal net gepraat word sal hy bly voortbestaan."
Vir Jan Rap oor Afrikaans
2013-04-05 "Jy beskou Afrikaans vanuit ’n kultuuroogpunt; soos dit geërf is van ons voorvaders, so moet dit behoue bly, en vreemde invloede moet ten alle koste afgeweer en uitgeroei word. Ek aan die anderkant weer, beskou dit vanuit ’n linguistiese oogpunt ..."
Vrystaatse helde wat val vir Afrika
2013-04-05 "Dit is dus goed en reg dat Vrystaat sy beste seuns opoffer om te veg vir geregtigheid."
apokrief
2013-04-05 "Self-destruksie-teorie nog glattie b’studeer,groei “Duiw’lspiek”-papsakleër totte skaar ..."
Ooreenkomste tussen VSA, OZ, NZ en Kanada
2013-04-05 "Ek kan ten minste aan een dink vanuit OZ, NZ en Kanada ... Leonard Cohen ... enigiemand anders?"Hier is die wenner van Brand Pretorius en Francois Bloemhof se boeke
2013-04-05 Hier is die wenner van verlede week se kommentaar-kompetisie ...Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees
2013-04-05 Digterstemme vanoor die wêreld – waaronder dié van ’n Nobelprys voorloper, politieke andersdenkendes, aktiviste en bekroonde literêre figure – gaan die Herehuis en Ou Wynkelder by Spier vul op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei.
Antwoord vir Angus oor die lewende taal
2013-04-04 "As jou tweedbaadjie vir drie dae in melk gelê het gaan hy stink en lelik wees en jy gooi hom uit. En ons het wel beheer daaroor; woordeboeke, die spelreëls, grammatikareëls en dies meer is alles deel van die beheer."
eie ilwimi
2013-04-04 "skryw’r, digt’r, v’rtal’r, tolk, probeer u v’rhaal v’rtaal,aan Tas, Biebouw, meer erkenning’s w’t’l tog v’rdien ..."
Jeanette Winterson: Why Be Happy When You Could Be Normal?
2013-04-04 "Daar is altyd die vraag wie se begeertes is normaal en ’n oorgretigheid om die wat verskil as abnormaal te klassifiseer."
Eers Ciprus en dan NZ wat spaarrekenings roof?
2013-04-04 "Ek meen, wanneer die bankrot banke van daai bankrot landjie, NZ, hopelik baie binnekort gaan begin om mense se spaarrekenings te roof vir hul laaste spaargeldjies nie!"
SANW beskerm 'bloeddiamante' in SAR?
2013-04-04 "Volgens hierdie Google publikasies, word die ANC en ANC-lede direk betrek in die konflik oor diamante van SAR wat vir wapens gehandel word!"
Misdaadsindikate en SAR?
2013-04-04 "Is SANW maw nou betrokke in internasionale georganiseerde misdaad en glad nie 'helde' nie?"
Anti-Joods : Die Westerse Tradisie
2013-04-04 "Die argument voer aan dat die vyandigheid teen die Jood is diep gesetel in die Westerse Christelike bewussyn en historiese verloop dat dit nie eers nodig is vir Anti-Semitisme om na vore te kom nie en geredelik as die uiteindelike voorganger van dit beskou kan word."
Paulus en sy bediening
2013-04-04 "Pas dit nou op Paulus toe en onmiddellik sal hy kwalifiseer vir die tweede deel van die definisie hoewel hy boonop óók deur die HERE Jesus Christus gekies is (Handelinge 9:15)."
