Pasgelaai

Dans Dans Lisa oor Pyl en Boog

Henry Cloete, Bouwer Bosch, Deon Meiring 2013-04-10 "Die basiese idee agter dit is maar die feit dat dit ’n wapen is wat op twee aparte dele staatmaak wat moet saamwerk om optimaal te funksioneer. Dis nogal hoe Dans Dans Lisa ook werk."

Lesersindruk: Die Sneeuslaper

Marietjie Lambrechts 2013-04-10 "Intertekstuele bronne is in hierdie bundel van groot waarde; trouens, sonder deeglike ontginning daarvan sal die uiteindelike gevolgtrekking waartoe Van Niekerk kom, nie behoorlik gesnap word nie."

Hier is die wenner van Benny Lindelauf en Annalise Wiid se boeke

2013-04-10 Lewer kommentaar op LitNet en wen elke week 'n boek!

Christoff Beukes en die geraamtes van drome

Henry Cloete 2013-04-10 "Dis maar net ek en die kitaar meeste van die tyd. Die liedjies op die album is baie persoonlik – ampter te."

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-10

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.


Nelleke Noordervliet maakt reis door grijs verleden

Hendrik-Jan de Wit 2013-04-10 "De schrijfster Nelleke Noordervliet kroop al vaker in de huid van historische personages."

Vonnisbespreking: Aanspreeklikheid van die staat vir tuberkulose in die gevangenis

Johan Potgieter, Johann Neethling 2013-04-10 "’n Toepassing van die geykte but for-toets, selfs in sy soepele gedaante, kan in bepaalde gevalle (soos in Fairchild, die Romeinsregtelike slaaf en die drie jagters) daartoe lei dat aanspreeklikheid ontken word weens die afwesigheid van ’n feitelike kousale verband omdat dit meer waarskynlik is dat die verweerder(s) nie die gewraakte gevolg veroorsaak het nie as omgekeerd."

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Chrizane Geldenhuys, Luna Paige 2013-04-10 Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.

Versoening met God in 30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden

Pieter Verster 2013-04-10 "In hierdie artikel word gepoog om die uitgangspunte van Etienne van Heerden in die roman 30 Nagte in Amsterdam rakende die versoening met God te oorweeg."

Gerber en Jordaan op toer

Johan Myburg 2013-04-10 "Hy het onlangs ’n CD uitgereik in die Great European Organs-reeks."

Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie

Naòmi Morgan, Naomi Meyer 2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.

tongvrug

Jacobus Faasen 2013-04-10 b’staan Afrika-taal, kontinentaal, al v’r bai’ lank,
berg-oor, via kloof, vallei, éggo eggo, v’n’r klank,
taallei’rslegitimiteit, Broed’rseerl’kheid, gou soek,
soos kwasi-Afrikaanses m’kaar skell’nd v’rvloek

Uitsig by my werk se voordeur

Hans Richardt 2013-04-10 Die afstand van deur na die taxihalte is minder as 30 meter. Maak dus eie gevolgtrekkings.

Die dood soen oopmond

Adriaan 2013-04-10 Ag, soos wat ons rigtingbedonnerd voort strompel van die een gebeurlikheid na die volgende gun ons tog in die naam van deernis ons selfopgelegde troos dat alles volgens daardie groter plan verloop.

Engels is baie nuttig, Jan Rap en ander

Varkspek 2013-04-10 Dis miskien eers as jy jou byna vrek gesukkel het met vreemde tale in ander lande dat jy behoorlik besef hoe noodsaaklik 'n wêreldtaal is vir kommunikasie oor lands- en taalgrense heen.

Antwoord vir Varkspek

Jan Rap 2013-04-10 Dus, leenwoorde is nie te verwar met 'n taal wat verarm word deur mengeltaal nie, deur woorde van die dominante taal in die omgewing lukraak in te gooi nie.

Joel Osteen onder soeklig

Trienie 2013-04-10 Die storie omtrent Joel Osteen wat uit christendom bedank het, het ‘n w?reldwye reaksie ontlont. Ekself, geskok.

'n Vlieër oor mediese sake

George Bekker 2013-04-10 As 'n mens dink aan letterlik derduisende mense wat gesterf het as gevolg van die mediese behandeling van rumatiese siektes besef jy dat dit nie sake is wat bloot geïgnoreer kan word nie. Dit verdien meer aandag.

Roger Scruton: The Philosopher on Dover Beach

Johannes Comestor 2013-04-10 "Kuns en religie is volgens Scruton ineengestrengel. Kuns is 'n vorm van heiligheid."

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 9 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-09 Vandag in Boekenuus: Hennie Aucamp 'n meester briefskrywer, Murdoch boek so-so, en die nuuste boeke op internasionale boekrakke.
Top