Pasgelaai
Steeds besig met Angus oor Afrikaans
2013-04-16 Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...'n Sitrus-somer
2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf 'n reisverhaal oor 'n besoek aan Suid-Italië
Invloede op Afrikaans
2013-04-16 Die vreemdste verskynsel vir my is dat veral in die sosiale media waar mense driftig kommentaar vir Afrikaans lewer, hulle nie ook “bodder” om hul spêling min of meer reg te kry nie.... afdraaipaadjies in Provence
2013-04-16Op die smalste afdraaipaadjies tussen die wingerde deur wag daar soms die grootste verrassings, soos die aantreklike Fransman op sy cheval blanc (wit perd) wat ons ewe galant vaarwel toewuif met sy beret ... Magda Janse van Rensburg vertel van Provence.
'n Sitrus-somer
2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf vir ons Fiksie-kompetisie oor 'n vakansie in Suid-ItaliëLitNet Akademies-resensie-essay: Izak de Vries oor Wolf, wolf
2013-04-16 "Toe ek aan ’n familielid probeer verduidelik waaroor die teks gaan, was haar kommentaar: 'Dit klink na ’n weird boek.' Dalk is dit, maar lesers wat hou van goeie literatuur en goeie kos sal kan smul aan die smorgasbord wat Venter opdis."Om te kan smul (en daaroor te skryf)
2013-04-16 Rentia vra: as ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet? Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.LitNet-leeskeuses: Maandag 15 April 2013
2013-04-15 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 15 April 2013the cliff
2013-04-15A simple strong poem about a man standing on a cliff, written by a new poet on LitNet.
khumbula
2013-04-15 kolonialis’t inkomm’rl’k, m’t min agt’ng, g’jik’leza,lat Khoesan, slaaf, kr’ool, toe so ‘sam-sam’ kwela,
lankal al weet, in ons midde die Profeet, Mandela,
al wil comrades m’kaa’ nu uitskud, eish, hlukuhla
Die vrot appel en die stinkboom ...
2013-04-15 Maggie en haar laaitie het nogals dinge in gemeen gehad ...
Huishulpe voeg hul in werklose kader?
2013-04-15 Plaaswerkerstakings het werkloosheidsyfer verhoog. Nou voeg die huishulpe hul by die kader.
Margaret Thatcher aan die verkeerde kant van Geskiedenis: Suid-Afrika
2013-04-15 In die Times, die tydskrif is die volgende artikel en soos bekend het David Cameron daarvoor om verskoning gevra ...
Wouter se gebreinspoelde intellek (dalk) geantwoord?
2013-04-15 Die afgelope ruk is die uwe aanhoudend deur Wouter op die werf, geaffronteer oor opmerkings uit ervaring waar swartes met nostalgie aan Apartheid terug dink.
Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis
2013-04-15 Ek wil jou egter graag daarop attent maak dat Godsdiens nie net bloot ’n empiriese ervaring op 'n tydskaal is wat later jare as gewone gebeurtenisse in 'n afgelope geskiedkundige era gesien kan word, nie, soos 'n antieke pot of instrument wat aan sekere volke en gebruike in 'n historiese verband gekoppel kan word, nie.
Opleiding in SAP kry skuld vir wangedrag?
2013-04-15 Eerstens, geen opleidingsimulasie kan dwelm- en dronkgedrag van publiek voorstel nie!
