Die Festival voor het Afrikaans is van 13 tot 16 Junie 2013 in volle swang. Hier is foto's van gisteraand se optredes in De Melkweg (Amsterdam) en uittreksels uit die feesprogram. Die feestelikheid duur die res van die naweek in Den Haag voort. Sien die volledige program van die Festival voor het Afrikaans as jy dit dalk nog die naweek kan bywoon.
Kyk nog foto's van die fees op Facebook.










