Pasgelaai
Afrikaans 'n lewende taal, vir Jan Rap
2013-04-15 Die Nederlanders het Afrikaans seker ook maar dreknederlands kon noem; dit is in elk geval uitgeskel as ’n kombuistaal.
Engels as hoftaal logiese voorstel …
2013-04-15 Indien, egter, 'n Afrikaanssprekende persoon by sy volle positiewe so 'n voorstel maak is daar 'n slang in die gras.Zebra Press to publish definitive account of the Oscar Pistorius murder case
2013-04-15 With first-hand information and on-the-scene reportage, No More Heroes, written by Jacques Steenkamp and Gavin Prins, will cover the events leading up to the killing of model Reeva Steenkamp, the trial and its outcome.Ou omie in die winkel
2013-04-15 "Skielik kom ek van aangesig tot aangesig te staan voor 'n verslonsde ou omie, grys aan die slape, yl grys baard en bebril."LitNet-leeskeuses: Vrydag 12 April 2012
2013-04-12 Fred De Vries resenseer Rogert Lucey bibliografie, nog erotiese fiksie in Afrikaans en die gesogte Impac Literêre Prys-kortlys pas aangekondig.Blue Tuesday at Die Boer
2013-04-12 Calling all Blues fans of the Northern Suburbs (and beyond). It's that time again. Blue Tuesday is a project created by die Boer Restaurant Theatre to offer a more regular and more affordable Blues experience to our patrons.Dancing in Other Words Programme Announcement (Dansende Digtersfees)
2013-04-12 Poetry and the reflections of award-winning international literary figures, political dissidents, activists and a Nobel Prize frontrunner, will fill the Spier Manor House and Old Wine Cellar on 10 and 11 May.Lokprent: Diva
2013-04-12 Isa Konrad gesels oor Diva, haar jongste spanningsroman by LAPA Uitgewers.Lesersresensie: Aan die stuur
2013-04-12 "Ook vir Jan Alleman bied die skrywer ’n bladsy-vir-bladsy-lekkerleeservaring oor sy persoonlike wedervaringe, die intriges van die handelswêreld, die impak daarvan, asook die rol van mentors op sy lewe."
My Nazi-denke?
2013-04-12 Ek dink dat vele van ons 'sosio-politieke' probleme in SA tans in die epidermis van ons velle sit.
Sikliese gesprekke op LitNet?
2013-04-12 Die afgelope 3 jaar merk ek 'n seisoenale gesprekvoering op, kenmerk van sielkundige stagnasie in denkpatrone.
Cornelius Henn jy sal beter pas as 'n Druzze
2013-04-12 Die groetmetode van jou laat my dink aan die Druzze in Israel. Kyk gerus Druzze op in Google.
Cornelius Henn, al van Hammurabi gehoor?
2013-04-12 Hy was die bewese eerste persoon, wie wette gekodifiseer het op gekapte kliptablette!
Nuwe testament sonder prominente vrou?
2013-04-12 Jesus het broederliefde beoefen en Paulus nog meer so!
trimillenniaal p’narie
2013-04-12 sien Mens, hoe waardes, waard’loos, oneties, disint’greer,Mens Self eie g’skied’nis, Skepping-V’rhaal, skoon v’rgeet,
Kon mens ooit enige prediker vertrou???
2013-04-12 Mense gryp altoos na die bywwel, asof dit die alfa en omega is van alles en almal, maar is dit werklik so?
Voorstedelike liegendes oor VVV?
2013-04-12 Ek glo glad nie hierdie teorieë nie, want as buiteruimte besoekers wel hier aandoen, sal hul baie meer gesofistikeerd wees as ons!
Wie lieg waar?
2013-04-12 In ’n hof kan almal sweer en bevestig wat waar is.Daarbuite is almal spoggerig onkundig daaroor.
Jan Rap, oor suiwer Afrikaans
2013-04-12 Hoe smaak 'n beeshaas en kokkelette? Ek sien al die brahmaan met konyn ore. Ek wonder oor die verwarring op 'n lughawe in Kaapstad, as jy vra vir 'n huurmotor? Gaan hul jou na Avis toe verwys?
